As daar nou iemand is wat 'n kitaar kan pak slae gee dat hy huil vir nog dan is dit nou bra Albert Frost. Al van kleins af jol die man saam met die grotes soos Die Blues Broers, Valiant, Ollie Viljoen en nou saam met Arno Carstens. Tussenin doen hy ook sy eie ding saam met Agent Orange onner …