Check hom

Suid-Afrika en live streaming – ons is op pad na ‘n goeie plek!

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

As jy van ‘n rystoel gebruik maak in jou alledaagse lewe moet jy verbeeldingryk wees. Veral as jou disability meer beperkend is as parapleë met sterk arms. Voor Covid-19 moes ek pret (onder andere) in ‘n hele ander lig beskou het as ander mense. As ek ge-travel het was die hele trip in onsekerheid gehul. Ek was nog nie by …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesSuid-Afrika en live streaming – ons is op pad na ‘n goeie plek!
Check hom

SA artists soos Anton Goosen was hierdie week deel van die stream team!

In Rolbees Reviews deur griffin5 Eiertjies

Lockdown. dag 49. Amper by 50. Sonder volledige informasie van Government het ek nie juis veel om oor Covid-19 te sê nie. Wie weet wat aangaan? Ons kyk maar Noord en fok voort. Al wat ek weet is dit stroom soos ‘n droom met my nuwe 5G router! So wie het ek nou weer ge-oog? Of ge-oor? Eerstens, Anton Goosen …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinSA artists soos Anton Goosen was hierdie week deel van die stream team!
Check hom

Stroom so paar plaaslike koronakonserte! (uitgespreek in doserige Netwerk24-stem)

In Kief musiek, Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

Hou julle nog uit? As jy nou nog nie jou kop verloor het nie kan jy maar vir nog ‘n maand vasbyt. Kom nou, man, moenie so wees nie! Eish, no jokes, kom ons hoop die lockdown word nie weer verleng nie.  Hier is die afgelope week se live streams (en ander video clips) wat op my social media feeds …

Share dit faktap
  •  
  • 3
  •  
  •  
  •  
  •  
    3
    Shares
RolbeesStroom so paar plaaslike koronakonserte! (uitgespreek in doserige Netwerk24-stem)
Check hom

Akkedis se album, Onder Ou Tafelberg, is akkedooslekker

In Rolbees Reviews deur Rolbees1 Eiertjies

Akkedis het so twee maande terug by die Distilled Sessions opgetree daar by Craft Exchange en ‘n copy van hulle laaste CD het mysteriously sy weg na my toe gevind. Ek sal nou daarby uitkom want geen Akkedis write-up gaan ooit ‘n eenvoudige job kan wees nie. Ek moes eers weer bietjie time travel. Dis kaklekker anyway, nie waar nie? …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesAkkedis se album, Onder Ou Tafelberg, is akkedooslekker