As jy ‘n fan van die supercool Britse TV-reeks, QI, is, sal jy Aisling Bea al in so paar episodes gesien het. Sy is ‘n fokken snaakse 34-jarige Irish bokkie wat in Kildare in Ierland gebore is. Sy woon nou in Londen waar sy act en comedy werk doen. Place your ad here Loading… Hierdie post is 735 keer in …