Welkom by hierdie week se keuse vir Kragtige Kortes – ‘n section op Watkykjy waar ons weekliks ‘n kief kortfilm kies vir jou kykgenot! Vandag se movie is Agent 327: Operation Barbershop, ‘n 3 Minute lange teaser vir ‘n vollengte anamasiefilm wat gebasseer is op die Hollandse comic kunstenaar, Martin Lodewijk se reeks, Agent 327. Dis kortfilm is deur The …
Share dit faktap