Sup Griff, Check hierdie Fourways tannie, sy mag dalk die kar gekry het, maar fokkol bestuurslesse. Verder is daar nog ‘n paar wat ek onlangs gesien het. André Lekker Mini-Me! Wesley Ek het weer op die verkeerde kant van die “Joetjoep” beland… Ray Hoe zeffer hoe treffer. Gesien in Pietoria. Jan Wanneer ‘n creative persoon ‘n boring report moet invul. …