Check hom

Om ADD in die DSM te kry en JMSP as jy LOL oor BDSM

In Snotstories deur Watkykertjie bydrae

(‘n Taamlike ernstige protes-parodie deur Barend Buitekamer) Ek loop nou al vir baie jare rond met ‘n siel vernietigende grief jeens die Afrikaanse kunste bedryf. Van toeka se dae tot hede en of dit nou musiek, rolprente, skilderye of boeke is, die invloed van Afrikaner Dopper Delirium is net so onmiskenbaar en alomteenwoordig soos die reuk van ‘n week oue …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Watkykertjie bydraeOm ADD in die DSM te kry en JMSP as jy LOL oor BDSM
Check hom

Een aand op Radio Pretoria

In Snotstories deur griffin

Een aand op Radio Pretoria Die Camelman Hierdie is die ware verhaal van, kom ons noem hom Frikkie, wat die klomp poese by Radio Pretoria ‘n lekker kak poets gebak het. Dit was ‘n Saterdagaand by die Army se bar in Pretoria, net oorkant die Brooklyn Polisiestasie. Frikkie het half daar gebly want hy het ‘n deal met die bevelvoerder …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinEen aand op Radio Pretoria
Check hom

Afrikaners: kommen `degenerates’? – Die ou van beeld het gesien, geluister, geskryf

In Snotstories deur griffin

(deur Carl Lessing – die ou vannie Beeld, R.I.P) Jy sit eenkant op jou eie in ‘n vreemde kroeg en teug aan jou bier. Jy pla niemand nie. Skielik hoor jy ‘n moerse zef ou op jou skree: Wat kyk jy?! Jy wonder by jouself wat het jy gedoen, en teen die tyd dat jy op die grond agter jou …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinAfrikaners: kommen `degenerates’? – Die ou van beeld het gesien, geluister, geskryf