Check hom

Waarom die groot haas? – Wat Kyk Jy? klap Afrikaburn.

In Travel deur Watkykertjie bydrae

deur Ingrid Toe ek vir die mense by die werk tjoon ek gaan Afrikaburn toe, toe’s almal so: Africa whaaat? Ek veduidelik toe met oordrewe handgebare, gemaak boheems en belangrik: “It’s a week long festival of art and free expression. People gather in the desert to build giant works of art and then they burn it all at the end …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Watkykertjie bydraeWaarom die groot haas? – Wat Kyk Jy? klap Afrikaburn.