Check hom

Hoe om Afrikaanse popmusiek se videos fair en square te judge.

In Snotstories deur griffin7 Eiertjies

Ek het vir myself ‘n challenge gestel voor ek play gedruk het vir hierdie video om te kyk hoe predictably kak Afrikaanse popmusiek se videos regtig kan wees. Ek het so paar vrae opgestel om te antwoord en te check of die music video aan ‘n sekere stel tos vereistes voldoen. Miskien wil jy saamspeel? Gaan kry gou vir jou …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinHoe om Afrikaanse popmusiek se videos fair en square te judge.