Check hom

grifF se skool vir Idiotiese uitdrukkings. Afrikaans is nou vinniger, beter, makliker

In Snotstories deur griffin

As iemand jou nou weer vir 'n poes probeer vat met met hoogdrawende taal of of uitdrukkings, tune hom jy maak uit van, want jy't by grifF klasgeloop in Afrikaans. Ons laat loop solank met die eerste spul. Daar kom nog fokken baie. Deel een van so paar.   Idiotiese uitdrukking Betekenis Moenie die baba en die bak water uitgooi …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffingrifF se skool vir Idiotiese uitdrukkings. Afrikaans is nou vinniger, beter, makliker