Check hom

Watkykjy interview metal band, Affiance by Rumours Lounge

In Watkykjy Interviews deur Chris ThundervoltRek jou bek

Dit was nou lekker onverwags. Affiance van Cleveland, Ohio, het onlangs bietjie metal kom gooi hier in Suid Afrika. Hulle was in Durban, Stellenbosch, Johannesburg en Pretoria. Ons het hulle gevang by Rumours Lounge in Weltevreden Park. Die aand het begin met local opening acts New Earth, The Drift en Deity’s Muse. Al drie bands het mooi die goods deliver. …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Chris ThundervoltWatkykjy interview metal band, Affiance by Rumours Lounge