Check hom

Bafana Bafana kan actually vanaand Nigeria se ass kick!

In Snotstories deur griffinRek jou bek

Die Cricket World Cup in 2019 was ‘n fokken disaster vir die Proteas gewees. En ek sê “was” asof dit al ‘n ruk lank verby is, maar actually word die final eers komende Sondag gespeel en op hierdie stadium is dit enige iemand se raaiskoot wie met die beker gaan wegstap by Lords. Wat ek wel weet is dat ek …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinBafana Bafana kan actually vanaand Nigeria se ass kick!