Check hom

Interview met Al Lovejoy

In Watkykjy Interviews deur Watkykertjie bydrae

Deur Ali Baba Acid Alex, 'n boek wat nou net verskyn het, is die s'trues lewensstorie van 'n regte opgefokte weeskind-verbeteringskool-skollie-tronkvoël-international drakdealer-brother, wat nou miraculously reggekom het. Vanlat hy reggekom het is sy naam nie meer Acid Alex nie maar Al Lovejoy – die ou wat die boek geskryf het.   Of eintlik is sy weeskindnaam Alexander Goulding, en sy …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Watkykertjie bydraeInterview met Al Lovejoy