Check hom

AC/DC, Francois Van Coke en sommer Pop Shop nommer fokken 26 ook!

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

AC/DC – Rock or Bust Hierdie album is net so onder ‘n jaar terug release. Ek dink ons AC/DC fans love alles wat die ou toppies uitbring al sou hulle besluit om op bongos en tjellos te speel en Brian Johnson sy vocals soos ‘n chipmunk autotune. Ok maybe nie, maar AC/DC se musiek was en is steeds gevul met …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesAC/DC, Francois Van Coke en sommer Pop Shop nommer fokken 26 ook!
Check hom

AC/DC kom Afrika toer in Oktober maar gee SA ‘n mis.

In Wat is nuus? deur griffin9 Eiertjies

AC/DC het die datums en venues vir die eerste leg van hulle wêreldtoer bekendgemaak wat op 2 Augustus in Pennsylvania afskop en 25 Oktober in Afrika eindig, maar surprisingly is Suid-Afrika (wat 'n moerse fan base het) 'n fokken pit gedruk. Dis die ouens se eerste toer in vier jaar sedert die die 2010 Black Ice Tour. Die idee agter …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinAC/DC kom Afrika toer in Oktober maar gee SA ‘n mis.
Check hom

Anton Goosen doen AC/DC

In Fokken Main Videos deur griffin8 Eiertjies

Ons praat actually nou 'n pot kak. Hierdie ou remind mens net nogal aan Anton Goosen – maar net effens – want hierie blaar se hoed is mooier, sy hare in 'n beter toestand, hy is jonger en hy speel so 405.7% beter guitar. Hy lyk ook effens meer beskeie. Kyk sommer uit vir sy ander videos op die interwebs …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinAnton Goosen doen AC/DC