Check hom

Siepsop braaiboud: Bush braai teen Fahrenheit 9/11

In Snotstories deur Chopper CharlieRek jou bek

Dis so maand na die commemoration van daai dag toe twee planes in die WTC ingefok het soos ‘n dronk boemie voor ‘n speeding M3 se grille. Drie jaar later en daai bliksemse Bush is steeds aan die kak aanjaag. Dis wat vir Michael Moore pla, en dis hoekom ek noudie aand Fahrenheit 9/11 gaan check het. Almal weet dat …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Chopper CharlieSiepsop braaiboud: Bush braai teen Fahrenheit 9/11
Check hom

Blair, die twee torings, en ek

In Snotstories deur Super Deluxe 3000Rek jou bek

Super Deluxe 3000 (Buitelandse verslaggewer) Die afgelope paar weke is ek seker meeste mense is voor die kassies genael, na wat met New York se groot zap sign gebeur het. Maar metter tyd, kom ons face it, raak ons nou ietwat gatvol vir die CNN en BBC ouens se gesigte. Big Brother is besig om al hoe meer interessanter te …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Super Deluxe 3000Blair, die twee torings, en ek
Check hom

VSA se voete van klei

In Snotstories deur Chopper CharlieRek jou bek

Die volgende stuk is fokken erg subjektief en 'n persoonlike view op die fokken gemors wat die 11de September gebeur het. As jy dink dis kak, is ek fokken jammer om te hoor. Dis nou al 'n rukkie nadat iemand 'n lot aeries in die World Trade Center en die Pentago in staan en vlieg het. Die oorlog teen terrorisme, …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Chopper CharlieVSA se voete van klei