Ben, Watkykjy se inzeftigating reporter het deelgeneem aan die 48hour Film Project en weggestap met best director asook tweede plek gescore met sy mockumentary, Devil Boys. Die 48 Hour Film Project is kompetisie waaraan filmspanne regoor die wereld deelneem. Hulle kry 48uur, 'n genre, 'n karakter, 'n lyn dialoog en 'n prop. Nie 'n prop soos 'n badprop nie. 'n …
Share dit faktap