Check hom

Nigerian Weekly #2: Die Nigerian 419

In Snotstories deur griffinRek jou bek

Geagte , Ek is die seun van Effiong Ubon Essien, afgestorwe nefie van die koninklike familie Matori Nura Essien. Ons familie het voor die burgeroorlog 'n groot deel van die oliepompe in Lagos, Nigerië besit, maar dit is wederregtelik van ons weggevat in die vroeë sewentigs. Ons nuwe staatsleier, Olusegon Obesanjo wat in 1993 aan bewind gekom het (prys hom …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinNigerian Weekly #2: Die Nigerian 419