Check hom

Vleisdas se nuuskas: Ouboet gooi kleinbloet in detensie

In Snotstories deur griffin

Potchefstroom Laerskool leerling, Gerderik Van Kraswegenen was nie baie in sy noppies met sy ouboet na hy detensie moes sit vir ‘n week na skool nie. Die jong lat kon nie die Omgewingsleer taak betyds inhandig nie omdat sy graad 9 broer, Pimpies hulle Telkom ADSL 3 gig beperking oorskry het en die diens opgeskort is. ‘n Baie ontstoke Gerderik, …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinVleisdas se nuuskas: Ouboet gooi kleinbloet in detensie