So elke nou en dan as ons tyd kry, gaan grawe ons van die ou Watkykjy snotstories uit wat so oor die jare se interwebs transistions verlore geraak het of deur die krake geval het elke keer waneer ons na ‘n nuwe system oorgeskuif het. Moenjie worry nie, ons het nog alles. Dis net poesbaie werk. Dit maak alles deel …
Chopper’s Choice – The Running Man
Geskied met briek: Die Atari 2600 storie
Soos enige iemand met ouer broers of susters sal weet, die beste ding van die jongste wees, is dat jy blootgestel word aan idees en stuff way voor jou tyd. Ek bedoel, dis nie toevallig dat ek in Standard 2 die Thundercats logo op alles wat ek kon kry probeer teken het nie. Bear stickers was voor en agter op …
CHopper’s CHoice: Here’s looking at you Karate Kid
Jaar: 1984 Met: Ralp Macchio, Pat Morita, Elisabeth Shue, et al. Karate was fokken groot in die eighties. Al die laaities wou karate en kumite en gradeer na swart belt en ander laaities se ass kick. Gewone ooms met vanne soos Visagie het hulself voorgegee as sensei's en dojo's oopgemaak. Letterlik 'n geval van (kug-kug) "everybody was kung-fu fighting". Soos …
Bionics On-on-on-on-on…
Jack Bennet is 'n CIA agent wat besluit om sy familie een jaar bietjie Himalayas toe te vat virre klein vakansie. Per toeval word hy deur die CIA gevra om onaardige magenetiese lesings te ondersoek in dieselfde area. Dis net hier waar Jack bertonium ontdek, 'n mineraal wat die menslike bioniese abilities fokken main maak. Maar dis nie al nie. …