Smous Jou Kak

Bereik duisende lesers maandeliks op Watkykjy.co.za Die zeftigste sait op die interwebs (en die heelaal) is nou al vir meer as 21 jaar lank aan die kook en is een van die Afrikaanse pioneers van die digital underground. Van ons is traffic is 90% local, want local is mos fokken lekker. Daar is verskeie opsiesĀ om op Wat Kyk Jy? te adverteer, so tune ons as jy deel soek van die action. Ons praat hierso van companies wat wil adverteer, nie jou ouma wat haar fokken tolletjiebrei doilies of olierige koeksusters wil smous nie. Jou besigheid moet like ten minste ‘n … Continue reading Smous Jou Kak