Check hom

Etiket met griFfin (Vakansiemaniere wanneer jy dit die nodigste het)

In Snotstories deur griffinRek jou bek

Voor jy kan sê “dooshaar”, is die Oktobervakansie oor en as jy weer kyk het jy Desember s’n ook misgedrink. As jy kophou en die volgende riglyne volg, behoort jy jou vakansie vir jouself en die mense om jou aangenaam te maak.

Wat om te pak:

1. Pak so ekonomies as moontlik. Jy share gewoonlik ‘n kar met drie buddies. Jy kan nie al die fokken plek vir jouself hou nie.

2. Een onderbroek behoort jou ‘n week te hou as jy op ‘n see vakansie gaan. As jy baie draties kap kan jy die seesout die skuld gee vir die wit vlekke.

3. Dra plakkies in plaas van skoene. Dit stink minder en dit elimineer ten minste agt pare kouse.

4. As jy genoeg drank het, hoef jy nie oor kos te worry nie. As jy heeltyd poesdronk is, gaan jy nie agterkom dat jy honger raak nie.

5. Moenie dat chicks moerse vanity cases saamvat nie. Sy kan al haar kak in ‘n badkamersakkie pak. Sy het in elk geval net koekdoeke ekstra nodig as dit dalk kalenderpes week is. As sy vol kak is, los haar by die huis om die hond op te pas.

6. Sorg dat daar ten minste twee derdes van die boot oop is vir booze.

7. Radios en duvets word op die skoot gehou tot by die bestemming. Jy MOET musiek saamvat.

8. Moenie kakpapier vergeet nie. Die bruinbeer gaan defnitief probeer om ‘n paar PK’s in te kry.

9. As jy moet aaptwak rook, kry dit by jou bestemming. Moenie die fokken goed saamry deur ‘n roadblock nie. Jou buddies gaan die poes in wees as hulle ook moet uitklim en moet uitpak.

By die bestemming aangekom:

1. Julle is almal lekker getrek. Laat die mees nugterste persoon die sleutel by die tannie / oom kry kry. Met julle sal dit seker die bestuurder van die voertuig wees. Met ons werk dit bietjie anders. Die opsigter is gewoonlik die lelikste persoon wat jy in jou lewe nog gesien het. Hulle is gewoonlik op die grondvloer in nommer een.

2. Steek alle breekbare kak weg. Daar is gewoonlik van hierdie fucked-up porselein katte of honde. Dis moeilik om dit te vervang. Wie de fok hou dit aan?

3. Steel glase voor die tyd weg en sê vir die lelike oom / tannie dat daar glase kort. Hulle sal vir jou nuwes bring. Jy gaan glase breek, trust my. Vervang die gebreektes met dié wat jy aan die begin gesteel het. Hulle breek veral wanneer daar KakKop gespeel word (sien wkj? #2 vir reëls oor hierdie game).

Wat om te doen:

1. As jy baie kak gaan aanjaag, doen dit in die vakansiedorp. As jy dit by die flat doen word jy uitgeskop en dis nie lekker om met jou vinger in jou hol te sit die res van die week nie. Dis in elk geval moeilik om alles met net een hand te doen.

2. Drink asof jy ‘n Jood is en die Nazi’s in jou nek blaas, jy’s op vakansie.

3. As jy en jou chick saambad en die toilet is in dieselfde vertrek, moenie bad totdat jy soos ‘n rosyntjie lyk nie. Daar’s dalk ander mense wat die kakhuis wil gebruik. Dis veral nie lekker om in die bad te sit en kyk hoe iemand met die bruinbeer worstel nie. Trust my, ons het dit al probeer

4. Jy moet fokken lekker wees

Stuur maar versoeke vir etiket. Ek is ‘n kenner op enige gebied.

Hierdie post is 9 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 152,073 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
    62
    Shares
  •  
  • 62
  •  
  •  
  •  
griffinEtiket met griFfin (Vakansiemaniere wanneer jy dit die nodigste het)
Check hom

Kristal Allen-Moerrit (Sepiesterre wat sou kon porn doen: deel 2)

In Snotstories deur Chopper CharlieRek jou bek

krista9Retrospeksie

Na die eerste artikel in die reeks oor sepiesterre wat in porn sou kon speel, het ek wel reaksie gekry. Die krista13mees algemene reaksie van meeste van my vriende was ‘n
beamende instemming, terwyl die meeste vriendinne oë begin rol en my as seksueel-obsessief afgemaak het (wat nie heeltemal onwaar is nie). In elk geval, die volgende
artikel sal onteenseglik bewys dat in my teorie wel iets steek (no pun intended). En dis nie net ek nie. As jy weer in die CNA is, check ‘n biejtie vir ‘n skitterende
magazine by name TV Plus!, veral die Augustus uitgawe waarin sepiesterre (beide manlik én vroulik) in uitlokkende uitrustings poseer. Die Engelse weergawe gaan selfs
sover om te sê: “The sexiest spread you’ve ever seen!” [my beklemtoning] met ‘n uitdagende kiekie van die kurwevolle dame waaroor ons vandag gaan besin.

Krista Allen-Morritt as Billie

krista15Ek stel bekend: Krista Allen-Morritt. (Sy is ook bekend as Krista Allen, vir die wat ‘n meer ekstensiewe websoektog wil uitvoer.) Tans is sy in Suid-Afrika op Days of
our Lives te sien as Billie, ‘n chick betrokke in ‘n liefdesdriehoek met medekarakters Bo en Hope. Sy is ook ‘n recovering junkie en ek dink haar werk het iets met
fashion design uit te waai. Wie werk in elk geval in sepies? (of porn, for that matter.) In die huidige reeks van Days speel sy nie meer Billie nie, en het sy haarkrista3
visie verskuif na ander horisonne.

Krista Allen-Morrit as haarself

Die rondborstige Krista word in 1972 gebore en doen oorspronklik modelwerk. So wen sy op ‘n stadium Miss Texas (yeehaaww!), maar sy raak toe involved in TV acting
onder andere in Days of our Lives, en klein appearances in goed soos Baywatch, Married with Children, Silk Stalkings, Pacific Blue en die X-Files. Haar filmrolle is
bietjie meer obskuur, goed soos Emannuelle: Galaxy Queen, en die chick met die groot kanne wat saam met Jim Carrey in die lift klim in Liar, liar. Sy het ook ‘n man,
seun, hond en ondersteun ‘n spul charities (bla bla bla).

Krista Allen-Morrit as pornster

Soos hiernaas gesien kan word het Krista reeds haar share van kaalbas foto’s gehad. Dis goed om te sien dat jong dames vandag die vrymoedigheid het om liggaamlike
skoonheid onbeskaamd met die res van ons te deel. Ja, nee – smaak my sy sou ordintlike porn kon maak.krista4

Redes: Borsmaat, donker oë, groot mond, die feit dat sy al kaal gepo(e)seer het, die res van haar lyf … kyk na die donnerse foto’s!

Voorgestelde porn naam: Krista Anal, Kristal Allen-Moerrit

Voorgestelde porn fliek: Days of our Wives, The Kristal Tunnel, Kristal-Anal-Bobbitt

Irriterende eienskap: Sy maak nie regtig porn nie

krista7

Hierdie post is 21 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 152,073 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Chopper CharlieKristal Allen-Moerrit (Sepiesterre wat sou kon porn doen: deel 2)
Check hom

Gee hom gas (en gee ons ons daaglikse Air Supply)

In Snotstories deur Chopper CharlieRek jou bek

air1As jy sound aanhet op hierdie blasy behoort jy al die oulike midi-file te hoor. Die wat dit herken kan die lyrics hard en luidrugting saamsing. Die wat dit steeds nie ken nie, het tien teen een nog nooit ‘n standerd 6 meisie probeer optel met ‘n kasset oorgetapede love songs nie (ja, ons weet daarvan). Anyways, ons argiefsoektog na klassieke rock lei my dié week na die musiek van Air Supply. Onderskatte virtuosos of corny softies op smack? Besluit self.

Erens in 1975 ontmoet die Brit Graham Russell en die Australiëse Russel Hitchcock mekaar tydens ‘n air2verhoogopvoering van Jesus Christ Superstar. Blykbaar was altwee dissiples. Russell het teen die tyd al homself dromme en guitar geleer speel en ook ‘n klomp songs reggehad. Vandat sy ma dood is op 12-jarige ouderdom is hy blykbaar baie spiritueel en lees baie, skryf baie, sing baie, bid baie, sien baie goed ens. Diep seun. Anyways, hulle join toe op en begin Air Supply (‘n naam wat Russell in ‘n visioen in helder ligte gesien het). Smack. Definitief.

Hulle jol pubs, en release toe Love and Other Bruises in 1977. Hierna nooi ene Rod “The Mullet” Stewart hulle om Kanada en Amerika te toer. Op hierdie stadium het meer mense al van hulle gehou. Hulle vierde album, Life Support (1979) bring ook hulle eerste hit “Lost in Love” waarna die “Messengers of the Love Song” (soos fans hulle noem) die US hit in 1980 vir verdere sukses met onder andere “All Out Of Love”. Van hier af maak die seuns hom los, met platinum albums, awards en ‘n klomp anner kak. Die sublieme “Making Love out of Nothing at All” word 1983 gerelease en palm ook kak in.

Hulle laaste song in enige top 20 was “Power of Love” in 1985. Ongelukkig het mense toe minder van dié tipe swaksinninge love songs met gevoel begin hou. Die band gaan egter van krag tot krag. Or so their official website would want one to believe. Hulle hou aan goed uitgee, onder andere ‘n Krismis album (1987). Die stempel Loser word offisieël verwerf.

air3So neuk hulle aan en word al hoe minder populêr in die States. Ander plekke soos Indonesië, Thailand, Singapoer, Hong Kong, Taiwan en die Fillipyne hou actually van hulle. (Daar’s niks jammerder as ‘n dronk Taiwanese man by ‘n karaoke bar nie.) Russell doen ook ‘n self-titled solo projek wat verwaarloosbaar min sukses behaal (1990). Hulle album News from Nowhere bring weer bietjie meer belangstelling en hulle toer die US, en predictably ook Asië. Big fuckin’ deal.

The Definitive Collection is die laaste album tot date en word in 1999 gerelease met hits en ‘n klomp kak oor elkeair4 song wat die ouens in die sleeve gesit het. Niks noemenswaardig wat nie al reeds verskyn het nie. En as mens die website glo, is die volgende album in die werke … out of nothing at all …

Hierdie post is 6 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 152,073 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Chopper CharlieGee hom gas (en gee ons ons daaglikse Air Supply)