Jy is waterkoppie nommer sedert 1 Maart 2008. Kap 'n dratie.

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Die Antwoord - Zef Side

Raait, checkit. Ons hang so bietjie innie Kaap uit. Shaun Metlerkamp van Metalbox tune my hy het gaan draai skiet by Die Antwoord se moerefokken huisie.

Yo-Landi Vi$$er gooi haar expensive hare orals. Ninja gooi hom se piel in alle directions within the restrictions of his expensive
kortbroek. Dit gooi soos twee hondjies wat binne 'n streepsak baklei. Moenie hierie met 'n mondvol kos check nie. Sluk eers en sit dan die klank hard aan. Op elf. Of something.

Jirre dis zef. Gods.

Labels: , , ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Reminder vir vanaand: Die Anwoord, Jack Parow, Die Wedding Naaiers

Kyk allie mooi postertjies. Dis fokken fraai:







Labels: , , ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Die Antwoord, Jack Parow en die Wedding DJ's

Speck julle volgende week in Slaapstad. As dit fuckhansie is. En almal op die N1 klim. En ek voor julle fokken almal daar is. Omdat ek one-shot deurjaag. Drive fast, play kak music loud.

Met my zef K-Lo GPS.


CNR LOOP STR & PRESTWICH, FORESHORE, Kaapstad

YO YO YO COOL FLIENDS!!!

BIG COOL PAHTI PAHTI!
ATTA SECLET DISCO CLUB!
DISCO K! DISCO K! DISCO K!
HELLO BIG TIME FUN!

KALAOKE BAR! DISCO! POOL TABLE!
HOT OLIENTAL SAILOR BOY!
BIGGA LAP-LAVE DISCO!

BESTA LAP CLEW EVA:
DIE ANTWOORD!

WITHA GOOD FLIEND:
JACK PALOW

ANDA HOT SEXY DJ BOYS:
WEDDING DJS!!!

ONLY R40 PAHTI PEOPLE ALL NIGHT

DLESS MANGA!

HAPPY GO SUCKY FUCKY!!!

NINJAS 4 LIFE!!!

GO! GO! GO!

just in case you get lost:
bottom loop stleet
vely vely bottom loop stleet
look fora DISCO K
opposite big bike shop
now you there
happy end

Labels: , , ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Yo-Landi Visser is Sondag in Sondag

Koop hierie Sondag die koerant Sondag. Hulle interview vir Yo-Landi Visser van Die Antwoord en sy praat onder andere oor hulle fokken main poesgroot record deal wat hulle ge-score het in die overseas en daai Kyle Saffy motherfucker van Lido Fest wat dinge so suur soos duifkak gemaak het.

Ek neem aan daar sal ook 'n ou fototjie van mejuffrou Visser in die koerant wees. Jy kan dit uitknip met 'n stomp punt skertjie en dan DC Fix vir agter jou spoelie se deur. Wat jy dan verder doen is tussen jou en die spoelie se mure.

Hier is solank 'n stylie foto van die goose vir julle:


Labels: , ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Die Antwoord by Tings n Times, Sondag 29 Nov

Die zefste rappers onder die son looi 'n dik dagga puff party by Tings 'n Times in Snor City hierie Sondag. Dit gaan heavy kief wees. Gaan groot, of gaan kerk toe.

Labels: ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Die Antwoord - The Summer Is Magic Toer

Wassap maatjies? Die Antwoord gooi gigs in 'n town naby jou hierie somer.

Meer venues en datums sal latter bygegooi word. Hieso is die toerdatums sover:


  • Fri 20 Nov: Corner Bar - Durbanville (zef-side jol)
  • Fri 27 Nov: Secret house party - Gauteng (gang$ter mansion, tennis courts, pools, bitches, sexy boys, vip dens, skinny dipping, dop, zol all that, only 100 people allowed, fokkkit)
  • Sat 28 Nov: Lido Fest - Gauteng (biggest alternative concert in the Gauteng flats happening at some laany hotel somewhere, will find out where soon)
  • Sun 29 Nov: Tings n Times - Pretoria (dagga puff partyjie op n Sondag, gaan groot of gaan kerk toe)
  • Sun 06 Dec: Free fhetto jol - Soweto (die antwoord vs the wedding dj's, will find out exact time and place soon)
  • Fri 11 Dec: Zulu Jazz Lounge - Durban (die antwoord for the first time in durbz at a real zulu club)
  • Thur 17 Dec: Old Castle Hotel - Cape Town (die antwoord vs the wedding dj's)

Check hierie spiff kiekies wat Shaun Metlerkamp ge-snap het. Hoe's daai opblaas dolfyn en die strandbal huh? Fokken lekker. Check ninja se kief umbrella.
Heavy protection van die poeswarm Kaapse son.
Check Yo-Landi se roomys - dit maak my sommer lus om te party bru!






Labels: ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Die Antwoord jol by Corner Bar

Die Antwoord skud hierie Vrydag by Corner Bar in Durbanville. Gaan haak uit. Durbanville is nie in Durban nie, jou stupid!


Labels:

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Die Watkykjy family album

Hierso is (amper) die hele zef Watkykjy family foto album vir 2009. Te pragtig. Allie maatjies mooi saam.

Ninja, Yo-Landi Visser, DJ Hi-Tek, Chopper Charlie, SuperDeluxe3000 en Jack Parow.

Dis mooi né?







Shot vir Clare Louise Thomas wat die mooi kiekies geneem het en dankie ook aan Taxijam

Labels: , , , ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Die Antwoord klap Taxijam met Wat kyk jy?

Hierie is fokken zef, my blare. Tsek Die Antwoord en Die Wedding DJ's wat saam met hulle hang in Taxijam. Jy sien tot Chopper se gebreekte arm, sy drie borshare, Ninja se nuwe goue kouers en Yo-Landi Vi$$er se boude. Naai, sies man!

Laat die video so bietjie buffer, ek sê - anders gaan jy heavy krappe optel.



UPDATE:

Kapelaan Ledigheid het vandag toevallig sy eie taxi jam gedoen alliepad in Uganda en toevallig op dieselfde tune. Fokken weird, my blare:





Labels: , , , ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Hairy scary ninja vibes die naweek

Soek jy 'n kwaai Halloween jol om by te gaan uithang die naweek? Hieso fokken is dit:

Die Antwoord skop 'n bietjie spookasem live by The Woods in JHB op Halloween Saterdag 31 Oktober.


Kom dressed strictly fokken sneaky prawn styl. Daar gaan rave DJ's wees en 'n fokken florescent dansvloer. Heavy fokken glow in the dark vibes!

The Woods - 66 Car Street, Newtown

There are going to be many ACTS:

The Woods Floor:

Next of Kin
Mankazam
Team Uncool
Casiohart

UV Floor (old shivava cafe)

Die Antwoord
MTKIDU
The Cokestrokes
Deadbeat FM

2 Venues, 1 price.

Free bottles of Patron Cafe for the best costumes.

Total UV dancefloor.

R50 to enter the Next Level.

Boo!

Labels: , , ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

'n Briefie from a ninja

Click oppiprentjie as jy hom life-size soek:


Ninja hier.

Jissis Oppiaarde in Potch was fokken mal!

Lots and lots of love from the coolest little laaities from another dimension, bouncing around like little mal gats, rapping all the words, even some dressed like ninjas.

Then as expected, a lot of hate from some inbred Afrikaans retard laaities trying to fro us wif a plastic cup, and shout "fok jou!", oor en oor, then catching a lekker warm poes klap from the black security gangsters when they tried to jump over the rails to try and moer a fuckin ninja.

Jissis that would have been poes snaaks if they actually made it over and got moered live on stage to the fuckin beat. Then also alot of 'wat die fok gaan hier aan' from little laaities who have never seen something so hektik in their whole life since they was born, staring with wide open mouth next to some oomies wif the same amazingly confused look on their faces.

The highlight of the show was when little yo-landi vi$$Er turned around and pulled down her gold spandex tights to show Potch what her bum looks like.

It was a full moon.

Once.

ninja uit.

Labels: , , ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Die Antwoord by Zeplins - Vrydag 2 Oktober

Lekker heavy metal goff zef rap vibes is te bespeur by Zeplins hierdie Vrydagaand (2 Oktober). Nee, ons praat nie van daai old-school naai, Vanilla Ice nie. Kom head-band bietjie saam met Die Antwoord.

En as jou koppie nie te seer is Saterdag nie en jy is lus vir heavy Afrikaanse boerewors-vibes, ruk op Potch toe die Saterdag waar swot en boude hom saam-saam insit tot agter die eiers. Of so iets. Die Antwoord word Saterdag by OppiAarde in Afrikaans gevloek omdat hulle in Afrikaans vloek.

Nou wie's die naai?



Speck julle daar, my blare...

Labels: , , , , , , ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Kaapstad, ons soek die zefste ninja.

Die Antwoord: FANCY DRESS PARTY @ PURPLE TURTLE, 25 SEPT, CAPE TOWN. Come strictly NINJA!

Kom slaan uit soos sneeu innie somer by Die Antwoord se gig hierdie Vrydag (25 September) by The Purple Turtle in Kaapstad.

Die blaar of goose wat soos die zefste ninja aangetrek na die party toe wen hierie fokken heavy exlusive soft toy genaamd Evil Boy wat die Ninja self met sy hande aanmekaar gefok het.

Mooier as daai worshond wat jou agterdeur oophou. Check net sy parmantige piel:

Lekker punt innie wind. So as jy Vrydag duik by die werk, duik gig toe en kom tsek
Die Antwoord.

Labels: , , , , ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

DIE ANTWOORD upcoming LIVE SHOWS, my blaar!

Skiet uit na die fre$h bladsy op Die Antwoord se buitekamertjie vir meer details.


Labels: , ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Die Antwoord skud dik by Tings 6 Augustus

Allie bobbejaantjies, klap julle handjies, want Die Antwoord is in P-Town volgende week by Tings & Times. Vir dertig skille kan jy Die Antwoord, The Wedding DJ's en DJ Solarize kom uitcheck. Vat sommer die Vrydag ook af, want dit gaan kak rof wees.

Maak maar vroegtydig seker jy kry plek, want laaskeer was Tings voller as Paris Hilton se keel na 'n kopkou. Hieso is vir julle 'n oulike flyertjie. Print hom sommer poster-size uit en plak hom teen jou kamer se deur. Ons Russian model in die foto is 100% OK daarmee. Die bok wou nie comment nie:



Clieck HIESO vir die event se details op Vleiskoek.

Labels: , , ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Boners is soms nie piele nie

Check, dis partykeer maar donners moeilik om 'n laitie te wees, veral as die eiertjies eers gedrop het soos 'n skewe Ruan Pienaar skop, die stem begin kraak soos 'n Cope manifes en die puisies begin uiitpop soos Julius Malema ondersteuners buite die hof. Ek noem juis die laities, want dis hulle wat gewoonlik hier kom uithang om lelike woorde en stories uit te print om vir die manne te wys in die kamerverlate as hulle as gaan rook om sport periodes te bunk.



Dis nie die enigste rede nie. Daai tipe kak ontgroei mens soortvan. Iets wat jou alyd sal bybly (hopelik) is boners. As dit nie vir stywe piele was nie, het niemand van julle nou nie hier gesit en lees nie. Alhoewel boners meeste van die tyd piele is (for the lack of a better phrase) is dit ook nie altyd piele om met een rond te loop nie. Kyk ek stry nie dat dit waardig is vir ou Jakob regop om soos 'n jumping castle sy vorm aan te neem terwyl jy die tjerrie by die Xerox kokkenodge nie, maar jy wil nou ook nie met jou kaaswors twaalfuur wys as jou baas jou op die skouer tik en vra of dit al lunch tyd is nie. So hopelik sal meeste van julle met my saamstem dat jou snotsambok onder sommige (publieke) omstandighede onder bedaring gebring moet word. Jy kry ook natuurlik die ouens wat nie saamstem nie. Dis maklik om hulle uit te ken. Dis die ou met die hoog stemmetjie en die puisiegevreet wie se sweetpakbroek soos 'n tent Northam se kant toe point. Even in die winter. Ja, daai creepy ou wat heeltyd vir jou die LOL-cats en Powerpoint tos e-mail.

Hoe dit ookal sy, ek het so paar pointers vir die laities (twaalf tot sestig jaar oud) bymekaar geskraap sodat jy 'n geringe kans loop om 'n gedeelte van jou trots oor te hou wanneer jou paling wil pronk.

Die eerste kodewoord is tight. Tight onnebroek, tight jeans. Whatever tight kledingstuk jy aantrek op jou onderlyf. En nee, met tight jeans praat ons nie van Fokofpolisiejeanpant nie. Die band kan dit dra, want hulle aandag word deur die crowd afgetrek en vice versa. Jy aan die anderkant mag nie 'n jeanpant dra wat so tight is dat jou voorkant soos 'n koedoetoon lyk nie. Jy het nie eers 'n kitaar nie, jou naai. Jou klere moet net tight genoeg wees om die horing weg te steek. Ons gaan nie hier vir die leather-worshond-wat-die-agterdeur-oophou effek nie. Jy kan jou zaber ook teen jou maak vasplak met een of ander tape as jy braaf genoeg is. As jy duct tape gebruik vir so iets is dit onwaarskynlik dat jy kan lees.

Cover it up, Kallie. Enige iets wat jy voor jou voortplantingsplant kan hou - 'n folder, jou laptop sak, Die Son, Die Huisgenoot. Jy kan ook die Hustler gebruik as jy iemand anders voor jou wil ambush om aandag af te lei. In die werksomgewing - maybe ietwat van 'n kak idee. En moet dit nie fokken obvious maak nie my bra. Maak asof jy iets in jou backpack soek. Of kruis jou arms en laat die koerant casually hang voor jou broek terwyl jy chat. As jy regtig moet - en van die grootbek brag tipe is - hang die sak sommer so oor jou kapstok to deafeat the purpose. Maar passop: Mense wat reken dat hulle enorme piele het, het gewoonlik groter monde en daai enorme piele pas tien teen een in daai groot monde. Op Vrydae. Net voor die groot World Of Warcraft raid. Nadat mamma vir jou visvingers en Cream Soda gegee het. Die wereld is jou oester.

Jy kan ook die V-Town homeboy illusion probeer en groterige loshangende klere dra alhoewel ek dink dat dit laas in die vroeg 90's in die mode was. Miskien is jy in luck. Met Michael Jackson se dood kom die hele fokken era se mode dalk terug, baggy trousers included. Moet net nie gevang word met een wit handskoen , Bronx koene met wit sokkies en 'n boner nie ou pellie. Veral nie een van daai smallhead rushes wat na die kant toe hel nie. Onsmaaklik. Gril.

So gepraat van die skuins boners. Jy kan altyd jou totterman na die kant toe tuck of boontoe vaskeer tussen jou bierpens en jou broek se rek. Moet net om godsnaam nie lat hy bo-oor die rek pop nie. Dit sal lyk soos daai vet Piet ou van Potch wat oor die barrier gespring het om die rugby ref te poes. Netnou skrik iemand en slat vir ou Piet.

Speel pinball. Nee ek joke. Pinball is wanneer jy dit juis kan eger maak. Druk jou hand in jou broeksak en bring daai outjie onder beheersing. En moenie rondfok nie. Dis soos wanneer tannies met hulle poedels gaan stap. As daai wollie mors, moet daar skoongemaak word.

Dis alles net 'n mind-fuck sal die slim mense (soos Dr Ruth byvoorbeeld) vir jou vertel. Jy kan jou gedagtes beheer. Die Amerikaners reken mens moet aan sport dink. OK. Uhm nee. Mense, dit werk nie so in SA nie. Ek weet nie of julle al agtergekom het nie, maar Suid-Afrikaners raak heltemal fokken jags as dit by sport kom. Het jy al gesien hoe lyk Loftus partykeer? Nee wat, jirre. Sport help nie. Vat die Joost ding byvoorbeeld. Almal gaan so tekere oor die Van Emmenis chick en watse hoer sy is terwyl meeste van die ouens heimlik sy wil wees in daai video. En nie vir die draks nie. Nee wat, om aan sport te dink gaan nie help nie. Dink eerder aan... hmmm. Dink aan... Dr Ruth. Ja, dink aan hoe jy Dr Ruth pomp van agter af terwyl sy erdwurms vreet. As dit jou 'n boner gee, hou asseblief op om hier te lees en gaan meld jouself aan by die naaste Polisiekantoor.

Gebruik jou omgewing. Dudes, ek hoef hierdie nie te verduidelik nie. As daar 'n bankie is, sit en kruis jou bene. In die publiek? Hurk en maak of jou veters los is. Op die strand? Grawe 'n sloot en begrawe die fokken ding! By Oppikoppi? Sit in 'n camping chair of bliksem neer tussen die dorings. Daai angle van die stoel werk saam met jou. Kruip agter 'n boom weg. Fake 'n fokken hartaanval. Ek moes dit maybe gedoen het toe my eerste goose op skool se ma my straight getune hiet: "As jou piel jeuk, gaan skuur hom teen 'n boom, nie teen my dogter nie."

Sommer so los gedagtetjie tussenin: As jou 'n chick op jou skoot sit en jy jou boner probeer wegsteek, is dit dalk tyd om eerder 'n boyfriend te soek.

Die heel laaste opsie vir 'n ongenooide piksteel is natuurlik om 'n still, afgelee plekkie te vind, hand aan eie lyf te slaan en maar 'n ou bottertjie uit te gaan uitrol. Kaptein, span die seile! Jy behoort vir 'n ruk lank safe te wees. Safe as houses.

Houses full of naked oiled up, jags chicks.

PS: Voor ek vergeet. Die Antwoord speel 'n heavy kief jol by Libertas in Skelmtos die 25ste Julie. Gaan fok uit saam met hulle.

Labels: , , ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Smoorverlief: 7 - 9 Augustus 2009 Oppikoppi



Hoesit piele en plattes. Wees vroegtydig gewaarsku dat Oppikoppi weer om die draai is. Begin solank 'n geldjie wegsit vir 7 - 9 Aug. Te veel mense het te veel verskonings elke jaar om nie te gaan nie. Michael Jackson is die enigste ou met 'n valid verskoning.

As jy nog nie daar was nie, mis jy heavy uit. Ons kan nie verduidelik nie, jy moet self daar wees. O ja, die Maandag is 'n public holiday (womens day) so jy kan jou Goose nog rustig stick virre paai en 'n naai na al die stoff ge-settle het.

Hierie het nogal my oog gevang (Oppikoppi newsletter):

MK Couch Competition

Ahoy Mateys! The bestest, funkiest looking three-piece couch, brought to this year’s Oppikoppi Festival, will get the chance for a once in a lifetime opportunity, to sit on stage with one of the main headlining acts over the weekend and experience a high energy, hard-hitting and explosive performance, up close and personal with their favouritistest bands!!

Ek skiem 'n nca 3 piece "Die Antwoord" couch is dalk net die fokken ding om af te pull. Hier is 'n fototjie vir inspirasie:

Hieso is die confirmed line-up sover vir Oppikoppi Smoorverlief 2009

* Acoustic Africa feat Vusi Mahlasela, Dobet Gnahorè & Habib Koitè
* aKing
* Andra
* Ashtray Electric
* Balthazar (BE)
* Battery 9
* Bed on Bricks
* Dead Alphabet
* Death Valley Blues Band
* Die Antwoord (hulle speel ook 25 Julie in Skelmbos - Meer info hieso later
* Die Heuwels Fantasties
* Farryl Purkiss
* Fokofpolisiekar
* Foto na Dans
* Gross Misconduct
* Jack Hammer and Friends
* Karen Zoid
* Kidofdoom
* Koos Kombuis
* Lowprofile
* Lucky Fonz III(NL)
* Luke Doucet and Melissa McClelland
* Mean Streets
* Pink Noise
* Riku Latti and Albert Frost
* Shadow Club
* Taxi Violence
* Terminatryx
* The Arrows
* The Cavalier
* The Dirty Skirts
* The Parlotones
* The Plastics
* The Sick-Leaves
* The Uncut
* Tidal Waves
* Twee Nelle, 'n Bottel en 'n Barnard
* Van Coke
* Voicst (NL)
* Wolraad Woltemade
* Wrestlerish
* Zebra and Giraffe
* Numerical
* 340ml

Sien julle daaso. Bring 'n extra warm goedjie en 'n spare lewertjie vir al die Cuervo.

Gaan bou nou daai fokken lounge suite solank.

Labels: ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Die Antwoord by die pers skilpad.

Word wakker, motherfucker!

Tyd vir nogge gig:


Maak nie uit van Die Antwoord nie? Jirre, jy is kaksleg. Download hulle tunes hieso

Labels:

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Die Antwoord - Tings n Times

As jy Die Antwoord se gig by Tings 'n Times hierie Saterdag gemis het, het jy die fokken gig van die jaar gemis my blaar. Dit was poes hectic en heavy next level intense. As julle like mooi vra, sal ons een of ander tyd 'n nca video hieso uitpomp, maar julle wou mos polisiekoffie drink tot jy paraletic is en die kak boringste Super14 final ooit in humankind se geskiedis tsek. Heavy skaam.

In die meantime, kyk solank na Die Antwoord se photo shoot hieronder. As jy fotografie swot, hou dadelik op. Jy mors jou zak. Staar net vir hierdie foto's. Dis fokken awesome.

Die fotograaf Sean Metelerkamp maak uit van kiekies snap.




Labels: ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

'Onderhoud met The Wedding DJs

By NINJA en YO-LANDI van DIE ANTWOORD

My name is YO-LANDI VI$$ER, I'm 17 years old and I'm rushing off my face inside a small secret underground rap-rave jol somewhere in Cape Town. THE WEDDING DJ's are dropping a heavy next-level rave set and I'm on the dance floor tripping out to the psychedelic neon infinity patterns getting painted in the air by my firend NINJA, rocking his 2 mini light-sabers he got from The Golden Acre.
The night is young and anything can happen. The possibilities are infinite. The WEDDING DJ's are opening and closing doors for me so that I can travel from the dance floor in any direction into hidden dimensions. They are dropping the same old hits, but it’s working. Towards the middle of the set the confusion starts kicking in. I really just want to take a piss in the bathroom alone. JAMES BROWN IS DEAD by LA Styles is kicking hard and I find myself in the bathroom checking out my raging tongue in the mirror, which is flipping uncontrollably in and out of my mouth. I'm not sure if my bulging pupils look hot or not. I desperately need a drink, or wait no! Maybe I need to take a piss. I try to call someone on my cell phone. I know my friends are out there somewhere, but I'm not sure where or if I will ever see them again. Maybe I should just wait here forever till someone comes to help me.

NY - Is julle gelukkig?
SD3000 - Well stel dit so, eenkeer toe ek en een van my skool blare by die arcades was het ek drie free credits in Tekken 3 gekry.
Chopper Charlie - Solank daar ‘n beat is, ja.

NY - Wat wil julle van die lewe he?
SD3000 - Net ‘n bietjie liefde.
Chopper Charlie - Ag nie veel nie, maar ‘n blowjob nou en dan sal nie te kak wees nie.

NY - Hoekom hou julle van ons?
SD3000 - Want Die Antwoord verstaan mense se need om te rave. Nes ons.
Chopper Charlie - Julle vat nie prisoners nie.

NY - Is julle ryk?
SD3000 - Well stel dit so, ons besit 'Wedding DJs' die empire en brand. En soos julle weet is brands soos moerse fokken valauble. Ons is besig om ‘n partnership met P Diddy te negotiate dat hy die Wedding DJs se clothing label “No Skaam” op sy Combs label te drop.
Chopper Charlie - Fokken ryk van gees, maar nog nie ryk genoeg om die groot Hyundai te kan koop nie.

NY - Wie is die rykste: SUPER DELUXE 3000 of CHOPPER CHARLIE?
SD3000 – Ekke. Ek het nou net ‘n moerse mansion in Milnerton gekoop.
Chopper Charlie – Ek’s nou wel ‘n bywoner, maar ek mind fokkol. Geld koop nie klas nie.

NY - Ons hoor julle is ook heavy weight film directors en dat julle pitch vir die ENTER THE NINJA musiek video gewen het. Het julle al begin werk aan die treatment?
SD3000 – Ja ons het, dis deur ons media production company: Johan et Andre wat ook dik zak maak.
Chopper Charlie – For sure. Net nou die dag is ons woestyn toe. Far out.
NY - Wat is die konsep?
SD3000 – Check as jy soos 2Fast 2Furious sou vat en jy gooi like heavy drugs by en dit word a Mother rave en almal trip soos heavy uit en dance op die speakers gemeng met soos ‘n heavy esoterico ying and yang town and country vibe waar ninjas levitate en shit, dan sal dit soos die konsep in ‘n nutshell wees.
Chopper Charlie – Well, iemand moet vir Yo-lande Visser red van The Bad Guys. En Ninja is mos nie fokken bang vir fokkol nie.

NY - Julle next level rave DJ paarties is fokken mal.Hoe kry julle dit reg om mense so te laat uit fok oppie dansvloer?
SD3000 – Meeste van die tyd sit ons drugs in die air conditioning
Chopper Charlie – Watse mense?
NY - Gebruik julle dwelms?
SD3000 – Ek is allergies daarvoor, maar as ek nie was nie sou ek.
Chopper Charlie – Wat het jy?

NY - Daai kort broekies wat julle dra onder die DJ tafel is heavy fokken sexy.
SD3000 – Dankie.
Chopper Charlie – Flattery will get you everywhere.
NY - Will baie chicks na julle dj gigs vir julle twee zaber?
SD3000 – Ja altyd.
Chopper Charlie – Net as ons hulle eers fliek toe vat en blomme koop. Angeliere is altyd nice.
NY - Kry julle ooit aksen onder die DJ tafel gedurende julle live DJ sets?
SD3000 – Waarvan praat jy? Worsvoeding?
Chopper Charlie – Dis hoekom ons so smile die heeltyd.

NY - Wat is julle 10 beste paartjie liedjies van alle tye op die oomblik?
SD3000:
Orinoco Ninja Flow – Enya vs Die Antwoord
LA Style – James Brown is Dead
I like to move it – Reel to Real
Boom Boom Boom – Outhere Brothers
Boyz II Men – I’ll make love to you

CHOPPER CHARLIE :
Gangsta’s Paradise – Coolio
Rhythm is a Dancer – Snap
This Beat is Technotronic – Technotronic
Thunderstruck – AC/DC
Paradise City – Guns ‘n Roses
NY - Maak die sin klaar:
Op n romantiese aand sal ek...
SD3000: R Kelly se Bump n’ Grind pomp. My Mind is telling me nooo...
But my booody, my boody is telling me yeeees!
Chopper Charlie – Dance till we can’t...dance till we can't dance no more, get on the floor, and get raw...

NY - Wie is Griffin?
SD3000 - Hy is baas van die Wat Kyk Jy? Record company en hy maak fokken baie geld.
Chopper Charlie – Mr Big. Of eerder Mr Big Nose.
NY - Wat het julle onlangs getjek wat julle geskeem het is heavy next level?
SD3000 - ‘n Mazda RX7 met 10 custom fitted Panasonic Carrozzeria X speakers en 12 monitors. Goosebumps when the bass pumps bra.
Chopper Charlie – Die fokken Antwoord. In Bloem. Met Hummers.
NY - Het julle vriende wat crocs dra?
SD3000 – Yes ja!
Chopper Charlie – No comments.

NY - Tune julle hulle iets daaroor of los julle dit net?
SD3000 – Ons tjune hulle fokken stukkend.
Chopper Charlie – Tune hulle blind my bra.

NY - Sal julle by Steve Hofmeyer se volgende wedding speel vir R15 000?
SD3000 – Ons sal verniet daar speel.
Chopper Charlie – Anytime.
NY - Wat is julle mees memorable moment gedurende een van julle DJ sets?
SD3000 – Toe die power uitgaan een aand toe ons op stage is voor fokken baie mense en toe voor die ligte aankom gooi Chopper Boyz II Men se I’ll make love to you. Dit was moerse hot en meisies het soos met mekaar begin vry en tiete brei.
Chopper Charlie – Mens praat nie uit die backstage nie.
NY - Waarvoor is julle bang?
SUPER DELUXE 3000: Fame
Chopper Charlie – Kinders, they must be up to something.
NY - Hoe voel julle oor die feit dat die WEDDING DJ'S as die beste DJ crew in Kaapstad gesien word?
SD 3000 - Wel mens werk hard so dis nie rerig ‘n surprise nie.
Chopper Charlie – Ag jy weet, alle DJs is eintlik ‘n brotherhood. Ons is almal plugged into the universe of sound, so there’s no competition... Plus ons is net beter as almal.
NY - Gee ander DJ's ooit vir julle poef?
SD 3000 - Nee hulle waag dit nie want hulle weet ons het conneksions met ous van die oos-rand tot die flats.
Chopper Charlie – Ek verkies as hulle eerder vir ons drinks gee. Poef is nie lekker nie.

NY - Julle is altwee baie mooi.Hoe hou julle julle lywe in so goeie kondiesies?
SD 3000 - Gym, eet gesond, en Joe Weider se protein shakes is wat vir my werk.
Chopper Charlie – Ek kyk baie videos oor tai chi en het al eenmaal chai tee ook gedrink. Dit was nie baie lekker nie.
DIE FOKKEN ANTWOORD vs DIE MOEREFOKKEN WEDDING DJ'S
International Zef Rap-Rave Jol tour!
Annie fokken brand my blaar!
Tsek julle daar!

Labels: , ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Hieso is julle surprize

Die cool ding van 'n surprise is dat jy nie noodwendig daarvan hoef te hou nie en dis waarmee ons gaan rol hieso.

Iemand se duim onverwags in jou hol byvoorbeeld - RRRrrrrt!! ....... Surprise!!! Jy check?

Ons surprise vir julle is dat Die Antwoord se laaste tune vir hulle verniet album finally klaar is en hier op Watkykjy beskikbaar is. Dit is poes zef en jy moet kak vinnig ry en die bass pomp in jou Corsa poeskoets as jy dit crank, want dis Watkykjy se theme song en ons moes dik skille uithaal vir hierdie outjie se production.

WAT KYK JY? is die zefste, duurste en laaste futuri$tik rave rap song wat nog ooit in Afrkikaans in die heelal uitgepomp is. Never seen zef so fresh, my gabbas.

So nou dat julle al die tunes verniet gekry het, is hieso jou official album cover wat jy kan uitprint vir jou CD en self kan fokken D.Y.I. Ons sal die binnecunt se sleeves en die agtercunt ook later hieso plak. Goeie dinge vat tyd. En tyd is fokken geld.



O ja, moet ook nie hierie week Die Antwoord en The Wedding DJ's se Gauteng Flats toer mis nie. Dit gaan fokken hectic, dog kief wees. Hieso is allie details, jou fokken marabs. Moenie 'n doos wees nie - click op die prentjie met die mooi tiete as jy nie kan lees nie:



Gin in Greenside se details:
12 GlenEagles, Greenside, Johannesburg, South Africa 2034. 082 3325 772 / 082 9255

Raait, ons het baie brannas om te drink en goeters te reel. Sien julle daar. By elke fokken gig.

As jy uitmis, gaan jy fokken lank wag om weer so iets te aanskou, pappie... Poeslank.

(tensy jy 'n donkie, 'n tub vaseline, 'n cattle prod, rubber gloves en 'n halwe kilogram uitgedroogte pruime het. Mens sien dit ook min)

Labels: ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Die Antwoord se nuwe trax, vars gepomp uit die slymkonyn

Hoezit marabse,

Ons het sopas die twee nuutse tunes van Die Antwoord in onse posbussies gekry, so ons gooi hulle sommer onetime hieso. Twee fresh nuwe rape rave futuristic tunes genaamd Scopie asook I Don't Need You.

Skud jou boude skud-skud jou boude! (right click en save as/save target as, vir die Corci's)

Scopie.mp3

I Don't Need You.mp3

Moenie vergeet van die res van die tunes in Die Antwoord se buitekamertjie hier by Watkykjy nie.

Onhou ook die moerse befokte gig hierie Vrydag, 1 Mei in Skelmbos by die Klein Libertas as jy in die area is. Die Antwoord en The Wedding DJ's (WKJ se ander twee bra's) gaan groot gaan. Die gig by Purple Turtle was blykbaar poeslekker gewees. Later hierie maand kom almal af om ons hier in Gauteng ook bietjie te laat holskud.



Labels: , ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Watkykjy Jaar-eind funksie.

Click op die tiete hierbo om volgrootte nuus te kry, jou naaier.

Yup. Ons raak very fency. Soos krismis in July, raak ons ook poeste. Want krismis in July is faktap. Dis soos wat Jode naai deur lakens. Watkykjy hou vir die eerste keer in sy 9 jaar se bestaan 'n year-end fuctions oor die Guateng flats. En ons hou dit in die middel van die jaar omdat ons poeste is. Entertainment vir die aande soos te verwagte is: Die Antwoord.

Daar is twee gigs in Joburg en een vet een by Tings 'n Times in Pretoria. Een van die gigs in Joburg is strictly come in your fucking pants VIP. Dis nou die kleiner gig by Gin. Daar mag like net mense wees wat uigenooi is. Deur watkykjy of Die Antwoord. En nie baie nie. Ongelukkig.

So luister fokken mooi:
Al die ander gigs waar Die Antwoord speel: Kom ruk jou piel uit. Ons sal daar wees. Jy gaan in jou broek kom, so cool is dit. Ons sweer.

*** UPDATE ***:
Die gig by Gin in Johannesburg: As jy wil kom VIP en SOS saam met Die Antwoord en Watkykjy wil uithang, mail vir griff en vra samblief vir 'n uitnodiging. Die gig is totally verniet, maar daar is limited ingang vir daai spesifieke aand. Die plek kan net 150 mense vat, maar WKJ het 'n special VIP section wat ge-reserve is vir 40 bra's. Ons het klaar 'n paar mense op die lys en ek sal die krane volgende week begin toedraai, so laat betyds weet of jy gaan kom saam suip.
*****************

Tings 'n Times: Dit gaan kak besig wees daai aand. En daai aand fokken rock ons dit stukkend. Bespreek vroegtydig. Daar gaan poesbaie mense wees. Like heavy poesbaie mense. Like fokken shitloads.

Daar is ook gigs in Stellenbosh en in die Kaap soos julle op die flyer kan sien, maar ons main concern is dat mense in Gauteng al lank bitch om Die Antwoord te check, toe fokken reël ons dit vir julle.

Wat is die coolstste deel van alles? Hulle musiek is fokken verniet. Hier op Watkykjy.

Ons sal check nader aan die tyd (en as daar genoeg tyd is) om sommer 'n paar CDs te copy en by die gigs weg te gee, maar ons belowe fokkol.

Labels: , ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Die Antwoord - vuil gangster in die slums

Of julle dit nou like of nie, Watkykjy bring die futuristik ninja rap band, Die Antwoord af Gauteng toe en hulle sal gigs papnat gooi in Joburg en in Pretoria - by Tings 'n Times om meer presies te wees. Daar is ook gigs tussenin by die Mystic Boer in Stellenbosh en dan klap hulle Bloemfontein ook sover ek weet.

Sodra ons die final datums het en hulle kaartjies geboek het laat weet ons al julle marabse hier op Watkykjy. Ons tref net so paar final reelings, soos geld vir borgtog en geld vir vliegkaartjies.

Die parties sal sommer double as watkykjy parties en almal kan doosdronk word.

Ek het met Watkykjy se satelite kampus in Kaapstad gepraat en SuperDeluxe3000 reken die gig by die Purple Turtle was 'n fokken grote gewees. Kompleet met bergies wat holswaai in die straat en deur die club se vensters kokkenodge het.

Hier is twee videos van Evil Boy. Ek dink dit is by sy huis afgeneem. Fokken stylie.

video


video

Labels: , ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Die Antwoord se Ninja Strike game.

Met hierdie mal fokken Ninja rap band wat die naweek van 11 April saam die super cool Wedding DJ’s Slaapstad se strate aan die brand gaan steek, het my erg jaloers! Sien, ek berig hier vanuit ‘n baie onstabiele Sudan. Hier waar daar nie eers ‘n Tops drankwinkel is nie, wat nog te se van ‘n bar of purple turtle!
M.a.w. ek is kak-loos verveeld. Niks anners om te doen as om die interweb te browse of Dstv te kyk nie.
En terwyl ek die interweb browse, hier waar tot die porn-sites deur die service providers’ en goverment geblok word, kom ek op die antwoord af wat my dag gemaak het!! Nie daai mal ninja rappers nie, maar die Antwoord wat so befok is, ek dra dit sommer ook aan Die Antwoord (die rappers) op.

Ek weet daar skuil ‘n wannabe ninja in elkeen van julle watkykertjies se onderbewustheid. Ek dare jou, sé ek is verkeerd want na elke Bruce lee fliek skiem jy: “Maandag join ek daai Martial arts gym plek af in die straat”. En kom Maandag middag, op pad terug van die werk af raak jy so lus vir daai brannas weg gesteek in die garage of Omo box, waarvan liefie nie weet nie dat jy bo-oor Bruce Lee sal ry om by die huis uit te kom sonder om eers 2 keer te dink.

Nou wel ek skiem, ek het Die Antwoord vir jou slapgatheid! Hieronder is ‘n Ninja oefen game vir jou Nokia of ander Symbian v60 3rd edition cell foon. Voor jy dink hierdie is net nog ‘n tos sms: 34598" en betaal R50 vir ‘n kak game, kyk die video wat ek aanmekaar geslaan het. Spesiaal vir die van julle wat so bietjie sukkel met die lettertjies bymekaar pak.


video


Sien, jy hoef soos in glad nie knoppies te druk nie! Die game gebruik jou foon se kamera as ‘n motion detector wat jou toe laat om hectic ninja sterre te gooi en die evil ninja’s wat jou aanval one-skat uit te haal! So right-click en "save as" die game installation file hier onder dan kan jy dit kan install van jou PC na jou foon. As jy nie weet hoe nie, kom fokken by en lees jou foon se manual. Moenie ons pla met techie questions nie, ons gaan jou nie help nie! Loop pla die IT-perd op kantoor.

Die_Antwoord_game

Naai man - Moenie baklei nie!

Labels: , ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Die Antwoord - Dagga Puf

Die Antwoord se nuwe track. En dis nog steeds for free om te download op Watkykjy.

Die nuutste broodjie wat in Die Antwoord se oond gebak is. Of baked. Soos in jy is fokken heavy baked baked op papegaaislaai.

Geniet die nuutse tune. Ons move hom later hoor na Die Antwoord se huisie hier op Watkykjy. Dis actually meer soos 'n granny flat.

Peace out.

right click en "save as" om hulle nuwe track te kry (vir die nole wat nie PC-lit is nie):

Die Antwoord - Dagga Puff

Labels: ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

ZEF RAP RAVE JOL

En nou vir 'n public announcement. (Riaan Pruikwagen stem volg)

Watkykjy se eerste band wat ons ge-sign het, Die Antwoord, gooi 'n gig in Skaapstad. Vir die ouens wat op hulle Facebook group moan lat hulle 'n gig in Gauteng soek, moenie worry nie. Ons is besig om aan 'n plan te werk in die background om die bras hier te kry binne die volgende maand of twee. Meer info daaroor later. Vir nou, as jy in Kaapstad is, gaan check hierie mal party uit met die Die Antwoord en Die Wedding DJs. Dis nou as jy nou kan uitmaak wat die fok hier onder geskryf is... Gangsters sukkel maar meestal met die fokken taal. PARTY! PARTY! PARTY! PARTY!


DIE ANTWOORD gooi n lekker ZEF RAP RAVE JOL by die PURPLE TURTLE on SATURDAY 11 APRIL van 9pm tot wanneer ookal. Dit gaan n fokken mal aand wees, kom skud jou hol saam met DJ ROZZANO X dropping some VET GANGSTER SHIT plus! DIE ANTWOORD live RAP-RAVE CONCERT plus! n Poes cool next level RAP-RAVE set by die WEDDING DJ'S!

Net fokken R30 by die deur!
Heavy dop spesils by die bar!
Pool tabels! Giftige cherries! Slot machines! Al daai kak!

Venue is op die conr Longstreet and Short market street!!!

Tjek julle daar!

Saturday, April 11, 2009 at 9:00pm
Location: PURPLE TURTLE
Corner of Longstreet and Shortmarket street
Cape Town, South Africa

Labels: ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

WATKYKJY interview met die NINJA, hoof rapper van DIE ANTWOORD

Die Antwoord is 'n splinternuwe Suid-Afrikaanse band. Hulle maak zef futuristik ninja rap met dik beats en is giftig to the max. Soos 'n Scorpion BMX in die 80's met oorgebuigde handles. Hulle het ook besluit om Watkykjy hulle record label te maak. What the fuck?

Exactly.

Vra ons ook...


Ons het vir ninja, die hoofrapper van Die Antwoord gevra om ons so bietjie die low-down te tune...

griffin:
Wat pomp julle?
ninja: Yo

griffin: Wat die fok ou? Wie is Jack Parrow? Hy is kwaai. Kan hy ons vriend wees?
ninja: JACK PAROW is my number one homeboy. Hy's duk gangster. Ek sal hom vra of hy julle vriend wil wees.
Dis JACK hier onder oppie linker kant rocking his vet rep kep.


griffin: Julle squad lyk kief. Behalwe vir Jack Parrow, wie is nog almal deel van julle holskud squad?
ninja: DIE ANTWOORD next-level rap-rave crew is: NINJA, YO-LANDI VI$$ER en DJ HI-TEK. JACK PAROW gooi saam met ons elke nou en dan.

Hierso is ek en JACK saam op stage met FOKOFPOLISIEKAR terwyl ons DOOS DRONK poes nat gegooi het by Ramfest.

DIE ANTWOORD rol ook met 4 heavy coloured gangster rappers vannie Cape Flats: ISAAC MUTANT, SCALLYWAG, JAAK PAARL en KNOFFEL

DIE ANTWOORD gooi ook live met 3 kak gevaarlike backup dancers, SELWYN, WANGA en Z. Hulle is ex-street kids vat ons $O$ gang gejoin het.


griffin: Verduidelik vir al die Watkykertjies wat $O$ is. Sommer vir my ook. Ek fokken maak nie uit nie.
ninja: $O$ is die naam van ons gang. Bloed-in bloed-uit, heavy gangster shit. Ask no questions, hear no lies.

griffin: Het jy daai $O$ tattoo met ‘n spuitnaald gemaak op jou been en was dit seer? Was daar baie bloed of het die rubber wat jy uit jou skoene uit gesny het orals gemors?
ninja: Ja ek het dit self getik. Dit waasie seer nie.

griffin: Watkykjy?
ninja: Matrix SA Style. As jy nie daai kak ken nie, ken jy niks.


griffin: My friend, Mot van Sunnyside, wil by julle weet: Are you suggesting that coconuts migrate?
ninja: Slat my met n tien voet piel en noem my Gerrie, ek het nie n fokken idee wat Mot bedoel nie.

griffin: Hou jy van my Ninja outfit? Ek het dit op die interwebs bestel uit Amerika uit. Ek weet nie eers waar dit is nie. Dit klink ver. Ek het like claws vir my hande en voete ook gekoop en customs het dit deurgelaat. Dis fokken kief. Jy mag dit enige tyd leen. Ek het dit al gebruik om by my vriend se balkom op te klim en bier te steel. Dit werk regtig cool. Jy kan my swaard en throwing knifes ook leen. Dit gaan dwarsdeur deure en shit. Fok, wat wou ek vra? O ja, like jy my ninja klere? Dit keer bullets en shit.

ninja: Daai NINJA outfit is Kak Gevaarlik. As ek dit eendag kan leen sal ek jou vriend vir ewig wees. Daai claws gee my hoendervleis.

griffin: Hyperpothetically, as ek ‘n zef Watkykjy stage by Oppikoppi bou met sandsakke en speakers en pale en ‘n tent en kar spare parts, sal julle vir ons kom MC en saam met ons Turbo Floats drink? Turbo floats is brannas en coke en roomys. Dis poeslekker en dit klap jou six love.
ninja: Hoekit op, ek's fokken daar.


griffin: Kan Watkykjy julle record label wees? Dan like sit ons al julle shit op ons intergalactic super web voertuig en jag dit oor die vlaktes.
ninja: Watvrajy? Ons is alreeds fokken signed met WATKYKJY, bloed-in, bloed-uit.

griffin: Hoeveel worsbroodjies kan jy eet voor jy moet opgooi of spuities kry?
ninja: Daar is nog n vet trek binne in jou hi-tek pret-pek genoem EAT MEAT. Tsekkit.

griffin: Hoekom bly julle in die Kaap?
ninja: Because ek hou van coloureds. Daar is n poes klomp coloureds innie Kaap.

griffin: Het julle al gaan hol skud saam met die Wedding DJs in die Kaap? Hulle is ook van Watkykjy af. Hulle bly ook in die Kaap, so ons is nou international.
ninja: Nee, ons het hulle noggie uitgetsek nie. Wat is hulle interweb address? Ons wil by hulle gaan kuier.

griffin: Hoeveel ninjas vat dit om ‘n lighbulb in te skroef?
ninja: n Ninja kan innie fokken donker sien.

griffin: Hoeveel ninjas vat dit om vir Yo-Landi Vi$$er te skroef?
ninja: Drie.



griffin: Is Ramfest ‘n kief jol?
ninja: Ja, dit was lekker totdat YO-LANDI VI$$ER op my nuwe spif sweet pakkie gekots het terwyl n heel klomp van ons besig was om n serious rap battle te gooi.

griffin: Hoe kry julle dit reg om so erg futuristic te wees? Skiem jy mense verstaan wat julle doen of soek hulle nog steeds die Antwoord?
ninja: Ja

griffin: Wat is Die Antwoord?
ninja: WATKYKJY issie fokken Antwoord.

En that are that. Julle kan hier op Watkykjy al Die Antwoord se tunes download, videos check en watookal in future met hulle gaan gebeur.Vir die dom etters wat die tunes wil download en so bietjie sukkel: right click en "save as" of "save link/target as". Hou op sukkel. Kom nou man.

Ons werk daaraan om hulle eie plek hier op WKJ reg te kry. Ons maak net die kamertjie skoon en verf die vloere oor met beeskak. Vernon het fokken alles gebreek voor hy uitgetrek het.

Die Antwoord is ook besig met 'n super top secret tune spesiaal vir WKJ wat een van die dae die interweb airwaves slat.

Ons laat julle meer weet oor wat-wat binnekort.

griff uit.
ninja uit.

Labels:

Wat pomp julle huh?

Die fokken Antwoord. Sorry oor daai kak Joost sex tape. Hierdie is ten minste entertaining:


video

Labels: , ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

'n Oplossing om kak musiek uit te sif


Vir die ouens wat nie weet nie, daar is 'n baie beter manier om jou kief SA artists se musiek in die hande te kry. Jy hoef nou nie meer 'n tos compilation te koop omdat jy net een song op 'n CD like nie. Fair enough, ons bitch altyd oor kak Afrikaanse musiek hier op WKJ en skeer almal onder dieselfde kam, maar dis 'n paar fair bands en dan is daar ook goeies hier en daar. 'n Paar mense het my byoorbeeld gemail om te vra waar hulle van KOBUS se tunes in die hande kan kry. Jy kry dit by Rhythm records teen R7 'n song en jy kan kies wat jy wil download. Die download spoed is lekker en as jy vir een of ander rede jou song wegpoes kan jy hom altyd net weer download. Jy het mos daarvoor betaal of hoe?

Hulle het meer as 15000 SA bands se mp3's beskikbaar en dit groei weekliks.

Van die stuff wat jy daar in die hande kan kry is onder andere:

Kobus, Chris Chameleon, aKing, Zebra & Giraffe, Die Heuwels Fantasties, Fokofpolisiekar, Karen Zoid, Straatligkinders, Van Coke Cartel, Foto na Dans, Anton Goosen, Valiant Swart, Koos Kombuis ensovoorts ensovoorts.

Daar is baie meer, maar ek noem net die bands waarna ek kan luister sonder om in my mond op te gooi.

Gaan check uit. Dit werk kief. Daar is 'n advertensie bannertjie vir hulle aan die regterkant.

PS: Onthou ook dat WKJ nou Die Antwoord se record label is. Hulle musiek is verniet, Vir altyd en ewig oo Watkykjy. Amen.

Labels: ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Watkykjy is Die Antwoord

Watkykjy is nou officially Die Antwoord se record label.

Ons moer volgende week sometime groot goeters hieso. Ons bou vir Die Antwoord 'n kamer aan hieso op Watkjykjy, nie soos met Vernon wat 'n granny flat gekry het met 'n two-plate stofie nie.

Maak solank reg. Klap solank velle...

Labels: ,

Afrigator