Check hom

Wat krap jou? – weeklikse rubriek waar griFfin (gekwalifiseerde en gesertifiseerde skisofreen) graag hulp bied.

In wat krap jou deur griffin

wat krap jou? kom huil op griFfin se skouer Wat krap jou? – weeklikse rubriek waar griFfin (gekwalifiseerde en gesertifiseerde skisofreen) graag hulp bied. Iemand het my onlangs gevra wie my probleme vir my oplos. Nog iemand het geskryf en gesê dat ek ‘n groot fokken skroef los het. Afgesien van die skroef probleem en ‘n plat beursie is ek …

Share dit faktap
griffinWat krap jou? – weeklikse rubriek waar griFfin (gekwalifiseerde en gesertifiseerde skisofreen) graag hulp bied.
Check hom

Wat krap jou? – weeklikse rubriek waar griFfin (gekwalifiseerde en gesertifiseerde skisofreen) graag hulp bied.

In wat krap jou deur griffin

Almal van ons het probleme. Jy het probleme by die werk. Dit gaan sleg op Varsity. Jy huil elke keer as jy kom. Jou maag raak seer as jy Noot vir Noot kyk. Die hare op jou handpalms wil nie verdwyn nie. Jy vloek kompulsief. Jy kan lepels met jou gedagtes buig. Jou meisie wil dit nie in die chutney …

Share dit faktap
griffinWat krap jou? – weeklikse rubriek waar griFfin (gekwalifiseerde en gesertifiseerde skisofreen) graag hulp bied.