Check hom

Kla by K Lo – Nagmerries oor die Botha’s

In wat krap jou deur griffin

Mitch vra Hulp.. “Griffin het my gewaarsku, ek moes nie, mar ek het. Ekt sy link gevolg na corriebotha.co.za. Eks gekraak, help my…”*************************************** K Lo Antwoord: Wel Mitch, ek het in dieselfde donnerse gat getrap, jy word gewaarsku maar luister mos fokkol, nes mens die label op pyn medikasie bottels heeltemal ignoreer en die pille sommer afsluk met ‘n bier …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinKla by K Lo – Nagmerries oor die Botha’s
Check hom

K Lo Koekemoer sort jou kwale uit

In wat krap jou deur griffin

K Lo Koekemoer het ingestem om die Watkykertjies met probleempies so bietjie uit te help. Of dit nou die bure se brak is wat jou wakker hou, daai rooi jeukerigheid net onder die gulp of jou ma se maccaroni en kaas wat jou tot selfmoord dryf Kom huil op haar sagte skouers of pik ‘n traantjie of ses. Sy is …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinK Lo Koekemoer sort jou kwale uit
Check hom

Wat krap jou?

In wat krap jou deur griffin

Hierdie week: Koning sonder opstand Lanklaas ‘n watkykertjie met issues gehad. Maak daai traankliere skoon op GrifFin se breë skouers.Hierie week sikkel iemand weer met ‘n chick. Ons verstaan natuurlik die word “sikkel” in die konteks van ‘n persoonlike aard en nie in die definisie wat die Brooklyn Blitspatrollie verstaan nie. Koning sonder opstand… Liewe Griffin, Djorhaainis sikkel met ‘n …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinWat krap jou?
Check hom

Wat krap jou? – weeklikse rubriek waar griFfin (gekwalifiseerde en gesertifiseerde skisofreen) graag hulp bied.

In wat krap jou deur griffin

Ons het fokken groot probleme hierdie week. Mense wat met hulleself en met ons probleme het. Try net om nie langer as 200 woorde te skryf nie. Almal verdien ‘n plekkie innie son. Jagsheid and then some… Man se grootste probleem sedert sy bestaan. Dit kry ons baie in die kak (pun intended virrie gatgabbas). Ons kyk dus hierdie week …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinWat krap jou? – weeklikse rubriek waar griFfin (gekwalifiseerde en gesertifiseerde skisofreen) graag hulp bied.