Check hom

KZN se befokte Suidkus vibes

In Travel deur griffinRek jou bek

Ons is tans (daar bestaan nie so woord soos huidiglik nie, jou fokken pielneus) op slow-go langs Natal se Suidkus vir ‘n bietjie van ‘n break, want ons het ons eie raad gevolg met die Watkykjy public holiday calendar en die Workers Day langnaweek aan sy piel gegryp. Die laaste keer wat ek in hierdie geweste was, was ongeveer 10 jaar gelede …

griffinKZN se befokte Suidkus vibes
Check hom

Gerald Clark het alles verkoop en travel Suid-Afrika plat

In Kief musiek, Travel deur griffinRek jou bek

Gerald Clark se album is nou al ‘n hele rukkie lank uit maar die man het sedertdien glad nie rondgesit nie. Eerder rond getravel deur SA en hy is steeds besig daarmee. Fokken rooimiere deluxe. Sy album, Afroboer & The Golden Goose het verlede jaar in November die rakke geslaan  (lees sommer Rolbees se review hierso as jy nog nie het …

griffinGerald Clark het alles verkoop en travel Suid-Afrika plat
Check hom

Blink Stefanus kan nie stil sit nie. Die Blink projek.

In Travel deur griffinRek jou bek

‘n Hele klomp mense het ons al gevra wat van Blink Stefanus geword het. Vir sommige het dit gevoel of hy van die aarbol af verdwyn het. Die waarheid is dat die bra eintlik moerse fokken besig was met travelling. Hy het 14 lande besoek met basies fokol geld. Check, hy’t vir alles betaal met sy eie checques wat hy …

griffinBlink Stefanus kan nie stil sit nie. Die Blink projek.
Check hom

Mpumalanga: Hou vakansie soos ‘n koning op ‘n marabs se budget

In Snotstories, Travel deur griffin2 Eiertjies

Vakansie is veronderstel om jou te laat uit chill en om te vergeet van al die kak en drama by die huis en especially die werk. Om net weg te kom van daai yawn fest wat hulle meetings noem op Maandae is klaar ‘n moerse bonus round. Sommige base haat hulle vrouens en kinders en like van meetings reel op …

griffinMpumalanga: Hou vakansie soos ‘n koning op ‘n marabs se budget