Check hom

Camper Callie se Bok fokop

In Sport deur Kaptein KortbroekRek jou bek

In Callie se camper hang daar twee caps – een dra hy altyd as die Bulle jol, die ander een sit op sy kop as die manne in groen en goud uitdraf. Daar is ook ‘n paar prentjies van die Porsche wat hy besit het aan die binnekant van die groen mobile home vasgeplak. Callie bou en breek so entjie …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Kaptein KortbroekCamper Callie se Bok fokop
Check hom

Die Rugby World Cup is ook maar lekker zef!

In Sport deur Kaptein KortbroekRek jou bek

Valiant Swart tune die meeste mense is ook maar lekker zef, maar dieselfde geld vir die Rugby World Cup wat vanaand in alle erns begin. As ons mooi daarna gaan kyk is die toernooi meer soos ‘n #zefbeker waar ‘n hele paar vleismasjiene kyk wie met die tappitste hairstyle of toks vorendag kan kom. Diè World Cup word ook in die …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Kaptein KortbroekDie Rugby World Cup is ook maar lekker zef!
Check hom

Transformasie in rugby. Wat ‘n fokken gemors.

In Sport deur Kaptein KortbroekRek jou bek

Die jaar is 2015 en sekere manne is behoorlik gatvol. Hulle is gatvol vir die slakkepas waarteen transformasie in sport (veral rugby) plaasvind. Gatvol oor die feit dat die All Blacks nie baie binnekort weens hul fokken huge fan base ‘n toets op Nuweland sal speel nie en ook gatvol vir ‘n stelsel wat nie juis harmonie in ons rainbow …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Kaptein KortbroekTransformasie in rugby. Wat ‘n fokken gemors.
Check hom

Sideshow Bob maak StupidSport se Wêreldbekerspan.

In Sport deur Kaptein KortbroekRek jou bek

StupidSport is deel van die DSTV pakket wat jou net so onder ‘n grand ‘n maand terugsit en die marabse daar het 24 uur voor die amptelike aankondiging wat vanaand gebeur, Heineken Meyer se Wêreldbekerspan bekend gemaak. Okay, dalk nie bekend gemaak nie, maar Saru en SuperSport is mos kop in een mus. Sideshow Bob aka Nik Naks aka Zane …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Kaptein KortbroekSideshow Bob maak StupidSport se Wêreldbekerspan.