Check hom

Rugby – dieselfde tos op TV

In Sport deur Kaptein KortbroekRek jou bek

Super Rugby het laasweek in alle erns begin en ek maak so half uit hoekom die marabse besluit het om (weer) die toernooi te verander. Iemand het iewers agtergekom dat die fans – ja ons tietkoppe wat byvoorbeeld 6am op ‘n Saterdag sal opstaan om te kyk hoe die Lions oorsee jol – besig is om belangstelling te verloor. Hulle skiem toe …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Kaptein KortbroekRugby – dieselfde tos op TV
Check hom

Ken Block se Gymkhana 8 in Dubai is kakmal!

In Sport deur griffin6 Eiertjies

Dubai se befokte cityscape, die woestyn, ‘n fleet super insane polisiekarre, ‘n jumbo jet, Ken Block en sy Ford Fiesta. Voeg hierby kakwarm film en -kamerawerk en jy het Gymkhana 8. Die next level rally driver laat sy cabbie se tekkies behoorlik teer vreet. Op ‘n stadium is daar ook ‘n drag race teen vier karre waarvan ‘n Bugatti Veyron …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinKen Block se Gymkhana 8 in Dubai is kakmal!
Check hom

Super Rugby en ‘n piele party by Plankies

In Sport deur Kaptein KortbroekRek jou bek

Gysie gooi hierdie naweek een moerse cool Pirate themed party by Plankies in Pringle Baai, maar moenie worry nie, dit begin eers Sondag na lunch so jy sal nie een van die Super Rugby games mis nie. Maar nie eers Gysie met sy super cool grys baard (die bra stoot 60 vanjaar) sou die kak waarin ons rugby (en land) …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Kaptein KortbroekSuper Rugby en ‘n piele party by Plankies
Check hom

VAKATURE: Springbok mechanic wat fokol panic.

In Sport deur Kaptein Kortbroek1 Eiertjies

Iemand gaan hierdie fokop moet fix en soos dinge nou lyk gaan dit hom ten minste agt jaar neem om die skaam wat Heineken Meyer veroorsaak het af te was. Ons kort ‘n Springbok mechanic/panel beater; een van daai brasse wat in sy Brakpan backyard al die spares het om jou Citi Golf fokken once te supercharge. Jy maak seker uit …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Kaptein KortbroekVAKATURE: Springbok mechanic wat fokol panic.