Check hom

Elf waarhede van toepassing op jou alledaagse lewe

In Spec-takel deur griffin1 Eiertjies

Hierdie graphs maak deel uit van ‘n collection van twee Deense ouens. Ons het dit blatant gesteel en aangepas in Afrikaans. Want ons is fokken diewe. Hierdie post is 30 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. Watkykjy staan op 296,046 post views in totaal sedert 1 November, 2019. Share dit faktap      

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinElf waarhede van toepassing op jou alledaagse lewe
Check hom

2014 Elections ballot paper – voting made easy

In Spec-takel deur griffin5 Eiertjies

Daarsy, dis hoe jou ballot paper vir 2014 gaan lyk volgende week. Net 'n vinnige note – even as jy jou ID weggepoes het, kan jy vote met 'n temporary ID, solank jy op die voters roll is en geregistreer is. Gaan maak jou stem dik. As jy nie vote nie, mag jy nie na die tyd kak en kerm …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffin2014 Elections ballot paper – voting made easy
Check hom

So paar fokken weird marabse se selfies

In Spec-takel deur griffin5 Eiertjies

"Selfie" is aangewys as een van die mees pyn-in-die-hol woorde vir 2013. Hier is so paar next level selfies van marabse wat dit bietjie te vêr gevat het. Die ou het deur baie moeite gegaan om hierdie een te neem en die hond se crusty hol rus heel moontlik op sy neusbrug. Hierdie bra het glad nie 'n probleem om …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinSo paar fokken weird marabse se selfies