Snotstories
-
Raggas: ‘n geskiedkundige obsessie met mans in stywe kortbroeke
rugby in suid-afrika het ‘n lang en stormagtige pad geloop om te kom tot by daai groot dag in 1995. die dag toe die ... -
Hou daai lyn
die jong man met die gestreepte rugbytrui (moontlik wp) draf triomfanklik deur new york se strate. voor hom ‘n trollie met castles. in die ... -
Kakkop – die drink game wat seermaak
geskiedenis kakkop het sy ontstaan te danke aan die eerste afrikaanssprekende dronkgat mayas wat saam met wolraad woltemade oorgekom het na die ooskus van ... -
Pyn is aan die orde van die dag
die hele zonk storie werk as volg. terwyl jy as jagter rondloop (sorg dat jy nooit die prooi is nie en moenie met jou ... -
Die velocity van Gerrie
al gewonder wat maak ‘n bokser tick, of in afrikaners se geval poesklappe uitdeel? ek het bietjie hierdie gerrie storie uigecheck. ding-ding! gerrie steek ... -
“Ek gaan gou ‘n bietjie met die bruin beer worstel” – ‘n paar gedagtes vir wanneer jy die porselein troon besoek.
Alhoewel die mens sedert die begin van tyd met die bruin beer in perfekte simbiose leef, word daar weinig oor gepraat. Die bruin beer ... -
Ode aan Sam
samantha karen fox maak haar wonderlike groen ogies vir die eerste keer oop op 15 april 1966. sy is gebore en getoor in mile ... -
Die Cortina Sage
edel begin die britte bou in 1962 die eerste ford cortina (of cortina merk i), oorspronklik met ‘n 1200cc enjin. hierdie enjin word ook ...