Check hom

Tribes – kragtige kortes

In Kragtige Kortes deur griffinRek jou bek

Welkom by hierdie week se keuse vir Kragtige Kortes – ‘n section op Watkykjy waar ons weekliks ‘n kief kortfilm kies vir jou kykgenot! Vandag se kortfilm is ietwat van ‘n donker satire met ras en identiteit as tema – ‘n swart dude, ‘n Arab-American en ‘n wit ou probeer ‘n trein beroof maar nie een van die dudes is …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinTribes – kragtige kortes
Check hom

Battlecock! – kragtige kortes

In Kragtige Kortes deur griffinRek jou bek

Nee, dis nie Engels vir ‘oorlogspiel’ nie. Die Dukinson-broers het uiteindelik hul aartsvyande geklop, maar die Krullmuller-susters is op soek na bloed en wraak is ‘n gereg wat die beste onderarm ge-serve word. Welkom by battlecock, ‘n fokken snaakse kortfilm oor badminton. Wie sou kon dink dat pluimbal so fokken snaaks kon wees?  Battlecock! from Ben Mallaby on Vimeo. …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinBattlecock! – kragtige kortes
Check hom

Spice Frontier – kragtige kortes

In Kragtige Kortes deur griffinRek jou bek

Welkom by hierdie week se keuse vir Kragtige Kortes – ‘n section op Watkykjy waar ons weekliks ‘n kief kortfilm kies vir jou kykgenot! Vandag kyk ons na ‘n cool proof of concept tipe vibe vir ‘n voorgestelde animasiereeks. Eeue ná die vernietiging van die Aarde lei Kentucky Williams, ‘n chef in space, en sy cyborg gabba, C-LA, die bemanning …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinSpice Frontier – kragtige kortes
Check hom

God Forgives, We Don’t – Kragtige Kortes

In Kragtige Kortes deur griffinRek jou bek

Welkom by hierdie week se keuse vir Kragtige Kortes – ‘n section op Watkykjy waar ons weekliks ‘n kief kortfilm kies vir jou kykgenot! God Forgives, We Don’t, is ‘n kortfilm van 23 minute wat geskep is deur Shane Patrick en Kristof Brandl. Dit verpersoonlik ‘n unieke perspektief wat die wreedhede van oorlog uitbeeld. Die film speel af in ‘n …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinGod Forgives, We Don’t – Kragtige Kortes