Check hom

Saterdag short – Portugal. The Man – Sleep Forever deur Michael Ragen

In Saterdag Shorts deur griffinRek jou bek

Vandag se short film is ‘n music video. Dis ‘n epic short film, amper in die ware sin van die woord dat dit die trek van ‘n dude en sy honde oor Alaska se befokte mooi landskap volg. Dis egter ‘n heavy donker dramatiese film, maar gods dis goed gedoen. Wat die weird titel aanbetref – Portugal. The man (yup, …

griffinSaterdag short – Portugal. The Man – Sleep Forever deur Michael Ragen
Check hom

Saterdag short – I’m not Sorry deur Russel Costanzo

In Saterdag Shorts deur griffinRek jou bek

Die movie begin met ‘n harige middeljarige alleenloperman wat in sy deurmakaar flat op sy bed op sy sy lê en draties kap. Daarna staan hy van die bed af op gaan sit voor sy laptop in sy onna en begin dating sites uitcheck op in interwebs. Ons wil nie te veel weggee nie, maar die movie is fokken donker, …

griffinSaterdag short – I’m not Sorry deur Russel Costanzo
Check hom

Saterdag short – Creature comforts deur Nick Park

In Saterdag Shorts deur griffinRek jou bek

Creature Comforts is 5-minute lange claymation wat in 1989 deur Nick Park direct is. Die animation is deur Aarman studios gedoen en het gesorg dat hulle in 1990 ‘n Oscar gewen het vir Best Animated Short Film. Die movie handel oor hoe diere daaroor voel om in ‘n dieretuin in Londen te bly. Wat nogal cool is, is dat die …

griffinSaterdag short – Creature comforts deur Nick Park
Check hom

Saterdag short: Fubar deur Hasraf Dulull

In Saterdag Shorts deur griffinRek jou bek

Fubar het gesorg dat Hasraf Dulull die Renderyard Short Film Festival vir Best Animation wen in 2011. Ons neem aan dat Fubar staan vir “fucked up beyond any repair” soos wat jy hom op skool geroep het: “Jissis, na daai drie skelm Hunter’s Dry by die sokkie was ek fubar gewees, my bra!” Dis ‘n short film oor ‘n epiese …

griffinSaterdag short: Fubar deur Hasraf Dulull