Rolbees Reviews
-
Die See in die Solder. En so bietjie advies vir die rock scene.
Die See in die Solder se voorafopgeneemde video wat op STRAB se Facebook page ge-stream is verlede Sondagaand, het my net weer excited gemaak ... -
Terwyl almal lekker gestream het, het Albert Frost sy hand opgefok!
Ek verduidelik in die week vir my buurman wat reg langs my bly (terwyl ons meters van mekaar af natuurlik) ‘n vinnige gesprek aanknoop, ... -
Andries Bezuidenhout se Onplaats – dis moontlik om Afrikaanse tunes te sing wat jou nie verdrink in koeksisterstroop nie…
Kom ons probeer bietjie iets anders hierdie week. Toe ek net begin skryf het vir Watkykjy, so om en by vyf jaar gelede, het ... -
Coelacanth, The Black Cat Bones en Bittereinder stream ‘n ding raak!
Dinge raak al hoe besiger, nê. So, ek gaan net so vinnige een vandag gooi. So many streams so little time. Wie het my ... -
Suid-Afrika en live streaming – ons is op pad na ‘n goeie plek!
As jy van ‘n rystoel gebruik maak in jou alledaagse lewe moet jy verbeeldingryk wees. Veral as jou disability meer beperkend is as parapleë ... -
Donovan Borne en die Albert Frost Trio se live streams was game changers vir SA musiek!
Ek het julle mos gesê ek kan nie wag om te sien watse magic live streaming dienste Mazanzi gaan oplewer nie! Nou ja, hier ... -
SA artists soos Anton Goosen was hierdie week deel van die stream team!
Lockdown. dag 49. Amper by 50. Sonder volledige informasie van Government het ek nie juis veel om oor Covid-19 te sê nie. Wie weet ... -
Kluisenaars en hulle se konsertjies oppie interwebs vir hierdie week…
Urgh. Gatvol. Koue. Winter. Vryheid vêr weg. Haal swaar asem deur ‘n wasemrige masker. Familie en vriende: net karikature op klein skermpies. Pratende beeldjies ... -
Daar was kakbaie corona concerts die afgelope week!
Net toe ek Government begin prys vir hulle great werk met meeste Covid19-besluite sover, kom daai Gogo-tjie Zuma met haar onbevoegde gebrabbel alweer. Tietkop ... -
Nog ‘n week van befokte SA (en international) musiek onder kwarantyn!
Almal nog compos mentis? Ek het gisteraand ‘n baie interessante gesprek gehad met die akkedisse op my stoep. Nee, nie die Dennis broers nie. ... -
Stroom so paar plaaslike koronakonserte! (uitgespreek in doserige Netwerk24-stem)
Hou julle nog uit? As jy nou nog nie jou kop verloor het nie kan jy maar vir nog ‘n maand vasbyt. Kom nou, ... -
Check hierdie Suid-Afrikaanse entertainers se creativity tydens lockdown!
Wel, die nasionale inperking is gisteraand verleng. What a time to be alive. Die infeksiekoers lyk redelik stabiel maar die sterftesyfers bly maar nog ... -
Local is lekker as jy piele plate jol!
Is julle kwarantynbrandewyn al op? Die hoeveelste dag is dit nou al? Ek weet nie eens meer nie, maar hierdie rolballie mis sy werknemers. ... -
‘n Lekker local playlist wat julle faktap kan luister in Coronavirus se self-isolasie of kawarantyn!
So, hoe geniet julle hierdie wonderlike apocalyptic nagmerrie sover? Fun, nê? Ons wil mos almal die aarde opfok met fossiel brandstowwe, fabrieksbesoedeling en die ... -
Covid Nineteen en die local scene
Lanklaas gesien, Watkykertjies. Ja, ongelukkig leef ek nog. Ek het die afgelope paar maande my tyd aan persoonlike verantwoordlikhede, ‘n sabbatsverlof en ‘n deurlopende ... -
Relax bietjie jou tiete met Daaf Vapor se tunes
Net soos dit moeilik raak om musiek te maak wat outentiek en “nuut” klink, net so uitdagend word dit om reviews te skryf wat ... -
Moderne Dylan vibes met Passenger se Sometimes It’s Something, Sometimes It’s Nothing
Ek gaan vandag fokus op ‘n baie spesifieke klank – a desolate folk sound within the broader sad folk sound, of so iets. Ek ... -
The Road – ‘n Befokte documentary oor Piet Botha se lewe
Everyday I wake up dreaming This is where I want to stay Far from the black city Where the dragon wants your soul The ...