Check hom

Poes in Polo parkeer pateties

In Park soos 'n poes deur griffin3 Eiertjies

Location: Iewers in CenturionTyd: Gister voor 11 die oggendIngestuur deur: Hein Die prentjie vertel alles. ‘n Poes met ‘n Polo. Die kar is fine. Die bestuurder is kak. Ek hou van alliterasie. Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook… Hierdie post is 35 keer in totaal gelees en …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinPoes in Polo parkeer pateties
Check hom

Ons skop af met ‘n KZN doos in ‘n Beamer…

In Park soos 'n poes deur griffinRek jou bek

Woodmead Drive. Peak fokken traffic. Eergister 18:20. Hierdie vent was eers agter my en het aan die regterkantse skouer van die pad verbygekom en voor my ingedruk omdat hy 200m verder regs moet draai Megawatt Park se kant toe. Hy het ook later heeltemal van regs af voor karre ingesny linkerkant toe by Megawatt Park se traffic light om Rivonia …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinOns skop af met ‘n KZN doos in ‘n Beamer…

Hoe die storie werk en wat jy kan doen

In Park soos 'n poes deur griffinRek jou bek

Welkom by Fokkendoos, die huis van die Watkykjy Fok Jou! Projek, waar ons doos motoriste ‘n vet FOK JOU! tune. Van die van julle wat dit op Watkykjy gemis het: Ons is gatvol vir mense wat soos dose parkeer. Hier is vir jou ‘n flyer om uit te print. Print sommer 20 copies in kleur en hou dit in jou …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinHoe die storie werk en wat jy kan doen