Park soos ‘n poes
-
Plek vir sy ride se vlerke
Vandag die myner in Welkom gespot. Seker plek aan die kante gelos vir sy ride se vlerke. In sy verdediging, n klein karretjie sou ... -
Leer om te park, doos!
Ai, wens iemand kan die arme doos tog net reg help of reg bliksem. Dis hoe hy ELKE dag parkeer NatashaThanks Natasha! Sit volgende ... -
Kyk dié Asshole
Ok, hierdie ou het nou nie soos ‘n doos parkeer nie, maar ry wel soos een.Edwin stuur vir ons: Ai, Ek wens ek ... -
Hey man, 1 x groot doos
Ek raak sommer dik die bliksem in as ek mense sien wat in die gestremde parking bays gaan park. Die fok weet, daar gaan ‘n ... -
Kom ons skop dinge (weer) af
Ons is (weer) terug, en ons skop julle af met hierdie doos wat ons op twitter ontdek het: Wie is nou eintlik die doos in ... -
Fok Sorry… Ons Is Terug!
More, Ons se sorry… fokken sorry! Ons was doos besig en die parking poeste het weg gekom met moord die afgelope tyd. Ons vra ... -
Scooter Poes
Hierdie foto is van ‘n doos wat by fourways mall se Dis Chem werk en hy parkeer sy scooter in die walkway alhoewel daar ... -
Mense by Eskom parkeer soos hulle krag dienste
Ek het hierdie foto by Eskom se hoof kantore in Oos londen geneem, daar was absoluut geen parkering, en die ou het toe nog ... -
Kampioen Asshole
Weereens hierdie kampioen asshole by Centurion Mall raak geloop. FFS, as ek van die FOK JOU flyers moet uit print en op al die ... -
-
Ons weet fokkol
Ons het eintlik nie n fokken idee van wie wat of waar nie! Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans ... -
-
Metro Fail
Dit is dalk die verkeers beheer! Waar is die verkeers beheer wane da kak soos die op ons paaie is. Shot Boeretroos Onthou maats, ... -
Jaguar Pielgesig
Moerse groot jaguar moet twee plekke kry in Franschhoek. Pielgesig Shot Armrob Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot ... -
L in die agter ruit beteken nou Poes apparently.
Deluxe Driving school – Teaching you to drive like a cunt since 1998! Ek het hierdie wakker akker raak geloop by centurion mall. Die ... -
Cradock het ook konte
Hierdie is ‘n bewys dat selfs plattelanders soos dose kan parkeer. Die wereld behoort nie net aan jou nie asshole! Geneem in Cradock voor ... -
Tiger wheel and Doos!!!
Die doos stop soos n kont by Tiger Wheel and Tyre. Ek was sommer bevok. Dis jammer ek het nie ‘n flyer gehad nie. ... -
Waverley Plaza KIA
By Waverley Plaza. Nog ‘n nuwe een sonder plate Thanks Ludwig Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat ...