Check hom

Park Acoustics: foto’s en video

In Park Acoustics deur griffin

Hier is so paar foto's en 'n video van verlede Sondag se gig by Park Acoustics met Bateleur, Shannon Hope, Dan Patlanski, Guy Buttery en Koos kombuis. Winter was lanklaas so lekker… Hierdie post is 126 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. Watkykjy staan op 1,611,277 post views in totaal sedert 1 November, 2019. Share dit faktap      

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinPark Acoustics: foto’s en video
Check hom

Watkykjy vreet kulturele baardpie en survive

In Park Acoustics, Snotstories deur griffin

Ons was verlede week by ‘n hele klomp verskillende events gewees en voel nou soos complete culture vultures – van die MK Awards tot by movie awards, drag racing en daai krimpie, Sting. Hier is min of meer wat ons kon onthou van alles en ons begin sommer by die agterkant en vat hom vorentoe. Hierdie gaan een van daai …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinWatkykjy vreet kulturele baardpie en survive
Check hom

Park Acoustics recap – 16 Oktober

In Park Acoustics deur griffin

Park Acoustics gooi so eenkeer per maand ‘n moerse lekker rustige, family friendly vibe by die Voortrekker Monument. Jy kan braai en drink en sleg wees saam met jou familie of vriende terwyl die tunes rustig oor jou spoel. Die volgende gig is op 20 November en dan weer op 11 Desember. Ons sal later weer meer info kom gooi …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinPark Acoustics recap – 16 Oktober
Check hom

Park Acoustics – hierdie Sondag.

In Park Acoustics deur griffin

Mirrag, maats. Onthou Sondag se gig – Park Acoustics by die Pretoria Botaniese tuine. Hier die Facebook events page as jy dit wil uitchek. Daar is sover net onder 1000 mense wat ons kom join van 12:00 to 17:00 en dan na die tyd by Mokha Rock Lounge se afterparty by dieselfde venue. Ons het klaar die 4 tickets weggegee …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinPark Acoustics – hierdie Sondag.