Check hom

Park Acoustics – hierdie Sondag!

In Park Acoustics deur griffin

Dis alweer sulke tyd, maar kom ons check eers bietjie wat laaskeer gebeur het by Fort Schanskop by die Voortrekkermonument. Late Night Fox, Koos Kombuis, Die Skynmaagde,  Black Cat Bones en The Brother Moves on was deel van die entertainment gewees. Foto’s deur Henry Engelbrecht en Ingrid Swart Hierdie Sondag is ‘n lekker rustige een. Click op die flyer om …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinPark Acoustics – hierdie Sondag!

Was jy by Park Acoustics?

In Park Acoustics deur griffin

Hier is 'n recap van Maart 2013 se Park Acoustics gig. So paar lekker next level foto's en 'n video. Die volgende een vind Sondag die 28ste April plaas met Van Coke Kartel as headliner. Kry solank nou al jou tickets, want hierdie een gaan fokken huge wees. Foto's deur Ingrid Swart en Henry Engelbrecht: Vir meer info, gaan check …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinWas jy by Park Acoustics?
Check hom

Park Acoustics was kaklekker!

In Park Acoustics deur griffin

Park Acoustics hierdie afgelope Sondag was soos gewoonlik weer fokken lekker gewees met ‘n hele spul bands: The Lise Chris Band, Catlike Thieves, Matthew Mole, Wrestlerish, Yoav en DJ Michael Lesar. Melt Sieberhagen, Hannes Brummer, Monique Nortjee, Werner Cloete en Francois van As het gesorg dat die half-besope mense wat poeskas toe was se maagspiere bietjie ge-oefen word. Volgende maand …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinPark Acoustics was kaklekker!

Park Acoustics. Lekker kiekies en video’s.

In Park Acoustics deur griffin

Voorlaasweek se Park Acoustics het gekook. Daar was net oor die 1200 mense by die venue waar kick-ass bands en 'n comedy stage die crowd by die Voortrekker Monument entertain het. Die ouens is besig om te organise om so van April se kant af die festivities af te skuif vanaf Fort Schanskop af na die groter area onder om …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinPark Acoustics. Lekker kiekies en video’s.