Check hom

Score tickets na Oppikoppi 21: The Fantastic Mr. Vosvos!

In Kompetisie, Oppikoppi deur griffinRek jou bek

Hierdie is moontlik die eerste jaar waar die eerste baba’s wat by die eerste Oppikoppi verwek is, klaarmaak met daardie 3-jaar BA graad by Tukkies. Dis reg, Oppikoppi is 21 jaar oud! Kan jy nou meer? Hulle is nou uiteindelik oud en lelik genoeg om wettiglik ‘n skuimkoppie deur die nek te jaag in ‘n kroeg in Amerika. Pa se …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinScore tickets na Oppikoppi 21: The Fantastic Mr. Vosvos!
Check hom

Oppikoppi Odyssey – 40 tunes om 20 jaar te celebrate

In Oppikoppi deur griffinRek jou bek

Oppikoppi Festival het besluit om Oppikoppi Odyssey vry te stel – ‘n album met 40 tunes van local en international acts wat al oor die jare by die festival gejol het. Dit sluit onder andere tunes in van Wolfmother, aKING, Karen Zoid, Bittereinder, Wonderboom, Flash Republic, Editors, The Awakening, Chris Chameleon, Shortstraw en ‘n hele kakhuis vol ander. Kry Oppikoppi …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinOppikoppi Odyssey – 40 tunes om 20 jaar te celebrate
Check hom

Dis naweek, kom ons fokken duik!

In Dis naweek kom ons fokken duik!, Oppikoppi deur griffinRek jou bek

Jirre, wat ‘n paar weke agter die rug. Die einde van hierdie week bring ons ook aan die einde van ons Oppikoppi coverage vir 2014. Ons maak definitief weer so volgende jaar. In case jy vir some bizarre rede ons Koppi coverage gemis het of Oppikoppi self (god forbid), is hier vir jou ‘n lysie waar jy alles kan kry: …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDis naweek, kom ons fokken duik!
Check hom

Oppikoppi Odyssey – Twintig jaar van ongelooflike gees

In Oppikoppi, Snotstories deur Chopper CharlieRek jou bek

Die Kaap Chapter het opgemission Northam toe vir die Oppikoppi Odyssey festival, die 20ste jaar wat die plaas al mal shows gooi. Hierdie is ons fokken storie… “There are worse ways to die than in a GTI.” Iron Leyden, tydens ons vlug op Die pad op was vinnig, danksy die Swart Gevaar en haastige drywers. Bloemfontein het disappoint, soos fokken …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Chopper CharlieOppikoppi Odyssey – Twintig jaar van ongelooflike gees