Verlede week was nogal ‘n hectic week met Guns ‘n Roses en allerhande ander private parties en verpligtinge, so dinge was stil soos ‘n oorlogskip hier op Watkykjy. Stiefkind vibes. Ons het weereens ge-manage om een van Distilled se epsides te mis en daar kom vandag later juis weer ‘n nuwe een uit, so gaan join daai Facebook page. Ons …
Calling Kingston is ‘n fokken fun band!
Calling Kingston is een van die 22 bands wat by die Boutique Farm Festival gaan jol. Onthou om jou tickets te koop voor 15 Desember as jy die kans wil staan om ‘n befokte telecaster guitar te wen. Daai seafoam green is befok mooi! Calling Kingston was reeds in 2007 op die been gebring en is ‘n lekker blend van …
Apocalypse Later se live performance op Distilled!
Apocalypse Later is ‘n betreklik nuwerige 5 piece Neo-Grunge band met helfte van hulle members in Joburg en die ander helfte in Pretoria. Hulle het ‘n moerse lekker sound wat ‘n mix is van ‘n tipe L7 en Nirvana distortion met synth en keyboards en dit word afgerond met Bronwyn Bing se befokte lead vocals wat sy uitbassuin. Hulle lys …
Charlie King gooi ‘n lekker Distilled session!
Charlie King is ‘n Suid-Afrikaanse blues diva wat al ‘n hele paar jaar lank op die scene aan die werk is. Met musical influences soos Etta James, Koko Taylor, Big Mama Thornton, Janis Joplin, BB King, PJ Harvey en vele meer, sal haar fluweelstem jou in ‘n trance sit. In die elfde episode van Distilled wat verlede week live …