Hallelujah, broers en susters! Season 2 van die kakmal, comedy The Righteous Gemstones is uiteindelik hier en dis fokken crazy hoe die reeks eintlik glad nie voel of dit satiries is nie! Dis ‘n reeks wat aan die diep kant van big-business religions se swembad induik en dit gaan probs nie lekker met die stoere Christen tipe peeps sit nie. …
Zeti leer dat almal vir God spesiaal is
Ons het nou al vir julle al die Pinocchio episodes gegee, ‘n hele spul Trompie episodes ‘n hele seisoen van van Haasdas se Nuuskas en Liewe Heksie was ook iewers in die mix gewees. Toe bedien ons julle met die heilige sakrakement van ou wollerige ou fokken Zet, Woepies Wurm het sy buiging kom maak vir so 10 weke en …
Die gewilde ‘Die Kliek’ met Schalk Bezuidenhout trek nou al in sy elfde seisoen!
Ek skiem die dating game voor die mid-2000’s was baaaaie minder stress as wat dit deesdae is. In die laerskool en selfs hoërskool het jy briefies met tjommies se tjommies aangestuur na die persoon wat jy ge-eye he met die einddoel om gekys te raak of “uit te gaan”. Jy het ook miskien eenkeer ‘n jaar die kans gekry om …
Troukoors – ‘n lekker reeks met kief mense, gemik op lekker mense soos ons.
Daar is hierdie jaar skielik ‘n moerse spike in local productions, veral in TV-reekse en veral in Afrikaans en dit klink of daar sommer nog baie op pad is ook. Dit wil voorkom of hierdie entertainment wave rondom 2017 begin shape het, en dat ons nou op ‘n kruin surf wat nie lyk of dit vinnig gaan afplat nie. En …