Subscribe om die nuutste Blink Stefanus epsiodes te ontvang asook om die kans te staan om 1 van 5 screen prints te score van die eerste comic. Dis ‘n fokken nice print en die size is A2 (420 x 594 mm). SUBSCRIBE Hierdie post is 188 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. Watkykjy staan op 2,154,034 post …
Blink Stefanus – The Weight Problem
Die thinking man’s superhero los hierdie week weer ‘n probleempie op – ‘n kwessie van oorgewig. Subscribe om die nuutste epsiodes te ontvang asook om die kans te staan om 1 van 5 screen prints te score van die eerste comic. Dis ‘n fokken nice print en die size is A2 (420 x 594 mm). SUBSCRIBE Hierdie post is 168 …
Blink Stefanus – The Missing Sock
Die Blink Stefanus comic vervolg verder hierdie week. Die thinking man’s superhero het weer ‘n probleempie om op te los – die issue van die een fokken kous wat altyd wegraak. Subscribe om die nuutste epsiodes te ontvang asook om die kans te staan om 1 van 5 screen prints te score van die eerste comic. Dis ‘n fokken nice …
Blink Stefanus – Die Begin
Vergun ons die geleentheid om Blink Stefanus aan julle te reintroduce. ‘n Klompie van julle het ons uit die bloute so in drips en drabs begin uitvra oor wat van die bra met die wit helmet geword het en ons het hom toe weer vir julle gaan opspoor. In case jy nie bewus was daarvan nie – Blink Stefanus is ‘n …