Watkykjy, huh?

Main Menu

  • Snotstories
  • Nuus
  • Rolbees Reviews
  • Warm Bokkies
  • Reviews
  • Interviews
  • Kontak Watkykjy
    • Adverteer
    • PR, reviews en submissions op Watkykjy
    • Disclaimer
  • YouTube
  • Zefshop
  • Zef Slang
    • A – F
    • G – L
    • M – R
    • S – X
    • Y – Z
  • Kief Videos
  • Zef Videos
  • Kief musiek
  • Kak Musiek
  • Zefspotters
  • Kragtige Kortes

logo

Watkykjy, huh?

  • Snotstories
  • Nuus
  • Rolbees Reviews
  • Warm Bokkies
  • Reviews
  • Interviews
  • Kontak Watkykjy
    • Adverteer
    • PR, reviews en submissions op Watkykjy
    • Disclaimer
  • YouTube
  • Zefshop
  • Zef Slang
    • A – F
    • G – L
    • M – R
    • S – X
    • Y – Z
  • Kief Videos
  • Zef Videos
  • Kief musiek
  • Kak Musiek
  • Zefspotters
  • Kragtige Kortes
  • Drie groot akteurs wat hul pad na Hollywood oopgestoei het!

  • Vier lekker reeks en 2 befokte movies om die laaste paar dae van herfs te geniet!

  • Van die Cape Flats tot ‘n galaxy far, far away – twee Suid-Afrikaners maak ‘n befokte Star Wars kortfilm

  • Geduld is ’n Virtue, veral as jy R250k wen vir charity en jou broadcast word opgefok!

  • Siya Kolisi, Dinge van ‘n Kind en Imibuzo. Top local vermaak vir jou komende week!

  • Barry – One of the greatest shows of the last century!

  • Litvinenko is nie dood nie, hy’s net uitgepass…

  • Die Real Housewives van Pretoria is nou op Showmax!

  • Barry is terug! Yellow Jackets is terug! Happpy streaming!

  • The Unbearable Weight of Massive Talent – Nicolas Cage speel homself, soortvan

Kief musiek

Home›Category: "Kief musiek"
  • Kief musiek

    Jean’s Hill – befokte nuwe local instrumental tunes!

    By Vent Venter
    July 14, 2023
    Kom ons kry een ding uit die pad uit. Ek is ‘n ou vir lyrics. Hoe vetter en vuiler, hoe fokken beter. My goose ...
    Read More
  • Kief musiekWatkykjy Gigs

    Valiant Swart jol moreaand (Dinsdag, 4 Julie) by Atterbury Theatre vir sy nuwe album release!

    By griffin
    July 3, 2023
    Op Dinsdag 4 Julie 2023 (dis fokken moreaand!) word Valiant Swart se nuwe album “Rondry, Fliek en die Buitelewe” bekendgestel in Pretoria by die ...
    Read More
  • Kief musiekWatkykjy Interviews

    ‘Rondry, fliek en die buitelewe’ – Wat Kyk Jy interview Illimar Neitz van die Valiant Swart Band

    By Chopper Charlie
    June 16, 2023
    Nie so vinnige nie, cowboy! Gaan lees eers gou my interview met die man, Valiant Swart homself, asook my review oor sy nuwe album. ...
    Read More
  • Kief musiekSnotstories

    Valiant Swart se “Rondry, fliek en die buitelewe” loop soos stroop!

    By Chopper Charlie
    June 14, 2023
    Lees gerus ook my interview met bra Valiant as jy dit nog nie gedoen het nie! Reeds met 2015 se “Nagrit” het dit vir ...
    Read More
  • Kief musiekWatkykjy Interviews

    ‘Rondry, fliek en die buitelewe’ – Wat Kyk Jy interview Valiant Swart oor sy nuwe album

    By Chopper Charlie
    June 9, 2023
    Musieklegende Valiant Swart se splinternuwe album “Rondry, fliek en die buitelewe” het onlangs gedrop en dadelik my oor gevang en my hart bekoor. Hier ...
    Read More
  • Kief musiek

    Valiant Swart se splinternuwe music video – Lied Van Die Langpad!

    By griffin
    June 2, 2023
    Valiant Swart het laas in 2016 ‘n vollengte album (Nagrit) vrygestel. Dis ‘n goeie blerrie 7 jaar gelede! Jissis, dit beteken dat as jou ...
    Read More
  • Kief musiekWatkykjy Gigs

    Afrika Blues by Atterbury Teater – moet dit asseblief nie Dinsdag misloop nie!

    By griffin
    May 19, 2023
    Nou komende Dinsdagaand, die 23ste Mei is daar ‘n super belangrike gig wat jy asseblief nie moet misloop nie – Afrika Blues – met ...
    Read More
  • Kief musiek

    Angie Oeh gaan groot in die Moot met nuwe musiekvideo!

    By griffin
    May 4, 2023
    Het jy tyd virre vinnige stukkie Moot-kuns van net so oor die drie minute lank? Check dan gou Angie Oeh se splinternuwe musiekvideo uit ...
    Read More
  • Kief musiek

    Worsie Van Wyk verras met nuwe album en drieling dogters!

    By griffin
    May 3, 2023
    Die nimleike metaalbaber van Wolmer, Worsie Van Wyk het sy nuwe Afrikaanse metal4-track EP, Rouwors op Werkersdag losgelaat op alle streaming platforms. O ja, ...
    Read More
  • Kief musiek

    Frans Karoo stel sy debuut solo Afrikaanse album Braambos Radio vry

    By griffin
    March 6, 2023
    ‘Braambos Radio’ is vol gepak met verskeie verhale en temas wat mens laat dink. Die lirieke is diep en soms donker. Frans is ‘n ...
    Read More
  • Kief musiekSport

    Francois Van Coke bied aan: Rock ‘n’ Rugby by Loftus Versfeld (Sat 22 April)

    By griffin
    February 27, 2023
    Francois van Coke se twee groot passies in die lewe is rockmusiek en ruggas. Hy het as laitie daarvan gedroom om eendag  serious rugby ...
    Read More
  • Kief musiek

    Raptorbaby se splinternuwe nuwe Memento EP kakharde topklas SA metal!

    By griffin
    February 20, 2023
    Jirre, maats ‘n stukkie goeie ou fokken metal is darem maar ‘n fokken lekker ding op sy tyd. Dis een van die meer expressive ...
    Read More
  • Kief musiek

    Mindcars se Origins and the Fall is sulke next nevel befokte local algebra-metal!

    By griffin
    January 30, 2023
    So twee weke voor Krismis verlede jaar, het Suid-Afrikaanse guitarist en composer, Doug Jenkinson ‘n monster van ‘n 7-track EP, Origigins and the Fall ...
    Read More
  • Kief musiek

    Frans Karoo is terug met sy nuuste snit, Towerkop

    By griffin
    January 23, 2023
    Frans Karoo onthul sy derde Afrikaanse vrystelling met sy volgende enkelsnit Towerkop wat verder opbou tot die vrystelling van sy debuut Afrikaanse album later ...
    Read More
  • Kief musiek

    Yaki K – Apocalove

    By griffin
    January 16, 2023
    Right, kom ons skop die “eerste” Maandag van die jaar af hier op Watkykjy. Almal is teen hierdie tyd seker nou al weer terug ...
    Read More
  • Kief musiek

    The Dead South – In Hell I’ll Be In Good Company

    By griffin
    January 2, 2023
    Welkom in die nuwe jaar! Jy beter 2023 aan die ballas gryp en vashou voor hy die eerste skop na jou eiers mik! Kom ...
    Read More
  • Kief musiek

    Paramore – Austin City Limits Music Festival 2022 (full Set)

    By griffin
    December 26, 2022
    Dis die laaste publieke vakansiedag van die jaar en jy het probably nog familie wat by jou uithang of jy wat by hulle uithang. ...
    Read More
  • Kief musiek

    The Staves – I’m On Fire (Bruce Springsteen cover)

    By griffin
    December 19, 2022
    The Staves is ‘n Britse indie folk trio en is gevorm deur drie susters: Emily, Jessica en Camilla Staveley-Taylor. Hulle band se naam is ...
    Read More
1 2 3 … 16

Views sedert 1 November 2019

3219328

Watkykjy topics

Snotstories

  • Snotstories

    Groete vir Griff #6 – Meisie

    Meisie het net een keer vir Griff ontmoet. Vir 2-3 ure. En dit was n belewenis. Dit was n pragtige somersdag in Londen circa ‘02/‘03 miskien? Die plek was besig ...
  • SnotstoriesUncategorized

    Groete vir Griff #5 – Kaptein Kortbroek

    “Flesvat en Ferraris saam met die laanies.” JASSSSSAAAAAAASSSSSSSSSS! Ek het deur my ou emails gaan grou en die bold statement hierbo was Griff se reply toe ek hom laat weet ...
  • Snotstories

    Groet vir Griff #4 – Melt

    Geen koeldrank. Nie lemonade, soda, sparkling water of eers ‘n wees Liqui-Fruit iewers agter in die yskas nie. Gelukkig ook nie melk nie, want dit sou ‘n fokop gewees het. ...
  • Snotstories

    Groete vir Griff #3 – Charlmarié & Llewellyn

    Hierdie kaksnaakse memory word vertel deur Charlmarié en is geskets deur Llewellyn van Eeden. CharlmariéGriff se suster is ‘n prokureur, wat altyd fokken handig is as jy ‘n kakmaker van ...
  • Snotstories

    Groete vir Griff #2 – Briekmerk

    Jis, soveel stories, soveel memories. Maar daar is een wat uitstaan bo almal en dit was redelik maklik om hierdie een te kies toe Chopper my nader vir hierdie Special ...

Stempaal

Watter streaming services gebruik jy alles?

CHECKIE RESULTS ARGIEWE

Loading ... Loading ...

Movies en TV

  • June 2, 2023

    Drie groot akteurs wat hul pad na Hollywood oopgestoei het!

  • May 26, 2023

    Vier lekker reeks en 2 befokte movies om die laaste paar dae van herfs te geniet!

  • May 25, 2023

    Van die Cape Flats tot ‘n galaxy far, far away – twee Suid-Afrikaners maak ‘n befokte Star Wars kortfilm

  • May 12, 2023

    Geduld is ’n Virtue, veral as jy R250k wen vir charity en jou broadcast word opgefok!

  • May 12, 2023

    Siya Kolisi, Dinge van ‘n Kind en Imibuzo. Top local vermaak vir jou komende week!

  • April 21, 2023

    Litvinenko is nie dood nie, hy’s net uitgepass…

  • April 14, 2023

    Die Real Housewives van Pretoria is nou op Showmax!

  • April 14, 2023

    Barry is terug! Yellow Jackets is terug! Happpy streaming!

  • April 7, 2023

    The Unbearable Weight of Massive Talent – Nicolas Cage speel homself, soortvan

  • March 31, 2023

    Vyf fokken lekker flieks vir Vrydag en verder oor die naweek!

Lesers se eiertjies

  • Phyfer
    on
    July 4, 2024
    Jirre ek dink ek verstaan reg... Ek het ook altyd my poes af gelag vir Griffin ...

    Groete vir Griff #1 – Ben

  • Chopper Charlie
    on
    June 22, 2024
    Howzit bra en dankie vir die beautiful storie. Griff sou dit heavy appreciate.

    Groete vir Griff #1 – Ben

  • brielie
    on
    June 21, 2024
    Ouens, Hier in 2000/2001 trek ek in 'n woonstel in, Richard str, Hatfield, duskant Tuks se sportsgronde. Ek ...

    Groete vir Griff #1 – Ben

  • griffin
    on
    September 4, 2023
    Die enigste rede hoekom ek hierdie comment deursit, is om vir mense te wys hoe fokken ...

    Angie Oeh gaan groot in die Moot met nuwe musiekvideo!

  • Daai ou
    on
    August 30, 2023
    Dankie fok die ding is dood. hopelik vrek haar musiek saam met haar.

    Angie Oeh gaan groot in die Moot met nuwe musiekvideo!

Watkykjy se all-time top 10

Volg ons op Facebook

Watkykjy se YouTube Channel

Watkykjy se social channels

  • Snotstories
  • Nuus
  • Rolbees Reviews
  • Warm Bokkies
  • Reviews
  • Interviews
  • Kontak Watkykjy
  • YouTube
  • Zefshop
  • Zef Slang
  • Kief Videos
  • Zef Videos
  • Kief musiek
  • Kak Musiek
  • Zefspotters
  • Kragtige Kortes
Onthou om altyd jou handjies te was nadat jy skommies gemaak het.
© Watkykjy 2023

Contact Us