Check hom

Jack Parow – Stuck in Limbo ft Nonku

In jack parow deur griffinRek jou bek

Stuck in Limbo se video is verfilm deur Paul Ward tydens Jack Parow se Nag Van Die Lang Pette toer in die Benelux lande in Mei en Junie verlede jaar.  Dit vang so paar behind the scenes moments van sy shows daar tussen die Kaaskoppe. Parow fok weer Holland toe hier in die middel van 2015 rond en hierdie is …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinJack Parow – Stuck in Limbo ft Nonku
Check hom

Jack Parow ft Dirt Nasty – Fok Fokkity Fok (music video)

In jack parow deur griffinRek jou bek

As jy kyk na die meeste musiekvideos wat Jack Parow sover die jaar vanaf sy dubbel-album, Nag van die Lang Pette, vrygestel het, (Tema van jou Lied ft Valiant Swart, Ode to You ft Nonku, Veilig ft Janie Bay),  sal jy sweer die man het skoon sag geraak. Maar moenie te gou op hom opgee nie.  Jack Parow is terug, …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinJack Parow ft Dirt Nasty – Fok Fokkity Fok (music video)
Check hom

Jack Parow – Veilig ft Janie Bay

In jack parow deur griffinRek jou bek

Hierdie post is 111 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. Watkykjy staan op 1,215,929 post views in totaal sedert 1 November, 2019. Share dit faktap      

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinJack Parow – Veilig ft Janie Bay
Check hom

Jack Parow & Valiant Swart – Tema Van Jou Lied (music video)

In jack parow deur griffin1 Eiertjies

Fokkit, smaak my dis vandag Nasionale Release-Jou-Nuwe-Music-Video Dag hier in Suid-Afrika. Hiermee dan die nuutste van ons twee gabbas, Jack Parow en Valiant Swart – Tema Van Jou Lied Die konsep vir hierdie musiekvideo was om ongewone en inspirerende mense, wat hoop uitstraal in moeilike omstandighede, uit te beeld.  Die ouens het ‘n wye verskeidenheid mense, van ‘n vroulike Elvis …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinJack Parow & Valiant Swart – Tema Van Jou Lied (music video)