Check hom

Jack Parow – die man met snor more in Snor City

In jack parow deur griffinRek jou bek

Die Kaapse vuil brak is in Snor City om te wys hoe dit gedoen word saam met local beatmaster Yesterday’s Pupil en MOE JOE ini DJ Box! Na die tyd gaan die brannas vloei oor die lewerklippe. Jack Parow jol saam Yesterday’s Pupil & Moe JoeSaterdag 21 November, 7:00pm 1072 Schoeman Street, Hatfield Entrance is 50 skille. Hierdie post is …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinJack Parow – die man met snor more in Snor City

Jack Parow se MK advertensie

In jack parow deur griffinRek jou bek

Check Jack Parow se ad uit wat MK vir hom gemaak het. Check ook hieso vir sy bootleg EP (Bring en Braai) se details uit en Jack Parow se vibes op Taxijam. Hierdie post is 45 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. Watkykjy staan op 1,215,935 post views in totaal sedert 1 November, 2019. Share dit faktap      

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinJack Parow se MK advertensie
Check hom

Jack Parow se Bring ‘n Braai Bootleg EP

In jack parow deur griffin8 Eiertjies

Dagsê my blare. Ek sien mense soek heavy van Jack Parow se tunes (so tussendeur poes, rugbrekers en Die Antwoord, natuurlik), toe foun ek gou die man en organise vir julle bietjie shit hieso. Sy CD kom eers in November uit, maar julle kan solank julle kloue kry op Jack Parow se Bring ‘n Braai Bootleg EP. Maar julle sal …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinJack Parow se Bring ‘n Braai Bootleg EP
Check hom

So terwyl ons oor snorre praat vandag…

In jack parow deur griffin7 Eiertjies

Jack Parow Is ‘n gevaarlike afrikaanse romantiese superster rapper uit die rowwe gange van N1 City. Luister solank na hierie track oppie interwebmasjien: Jack Parow – Jy dink jy’s cooler as ekke Hier is die man nou: Gewoonlik dra die bra ‘n spiekeries snor onner sy (boonste) snawel, maar ek skiem hy’t hom in sy sak gedruk hierie dag op …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinSo terwyl ons oor snorre praat vandag…