Die Heuwels Fantasties en Jack Parow se video “Die Vraagstuk” is in Aandklas op Stellenbosch geskiet iewers in Oktober of November. ‘n Klomp fans het hulle gatte gaan Jack Parow hou virrie shoot. Hieso is die results: Hierdie post is 70 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. Watkykjy staan op 1,215,928 post views in totaal sedert 1 …
Die Heuwels Fantasties en Jack Parow – Die Vraagstuk
Jack Parow praat oor "Cooler as ekke"
Hierdie post is 31 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. Watkykjy staan op 1,215,928 post views in totaal sedert 1 November, 2019. Share dit faktap
Jack Parow music video – Cooler As Ekke
Onse vrind, Jack Parow, die man wat lyk of hy ‘n kontrak met die Duiwel geteken het om vir ewig ‘n snor te dra in ruil vir ‘n lifetime brannas supply, het uiteindelik ‘n music video gemaak vir sy tune Cooler As Ekke. Ja, woorde soos “poes” moes ge-cut word, want hierie outjie sal eersdaags op MK wys. Persoonlik dink …
Die Radio Kalahari Orkes with Jack Parow – Blaas Jou Vuvuzela
Daasy mense, nogge lekker tune for free deur Jack Parow en Ian Roberts van die radio Kalahari Orkes. Crank hom op tot 11 en luister hom as jy vleisbraai. Ons het ‘n official anthem vir 2010 se sokker. Check jy die blou lyntjie hieronder? Daai is jou tune, my bra. Download hom. Blaas_jou_vuvuzela.mp3 Check sommer ook www.radiokalahariorkes.co.za uit. Hierdie post …