jack parow
-
Jack Parow – Demone
Sedert Jack Parow se veertigste verjaardag op 22/02/2022, stel hy elke maand op die 22ste ‘n splinternuwe single vry. Hy gaan aanhou om maandeliks ... -
Jack Parow – Pappa P (music video)
Laat ek sommer vir Pappa P self aan die woord stel: In lockdown my good chommie, the nextlevel artist, LIONEL SMIT, phoned me and ... -
Jack Parow is Ron Jeremy in Boepens Vark
Ons skryf hom maar soos wat Jack Parow hom spel (dis eintlik ‘boeppens’), maar hy loop lekker. Parow was nog altyd ‘n man vir ... -
Dis Hoe Ons Rol – Hardus van Deventer gesels oor sy en Jack Parow se moerse avontuur deur SA
Hierdie is nie sommer net ‘n travel program of iets wat gemik is op mense wat bikes stukkend smaak nie. Dis ‘n moerse buddy adventure ... -
Jack Parow – Kattenkwaad met De Kraaien
Ons tjommie, Jack Parow het nogal ‘n kakhuis vol fans in Nederland en België, veral na sy twee sold out toere in 2014 en ... -
Die befokste local music video vir 2015 – Jack Parow & Freshlyground – Army Of One
Jack Parow se splinternuwe tune, Army Of One se music video is moontlik die beste locally produced music video wat jy hierdie jaar te sien ... -
Jack Parow – Stuck in Limbo ft Nonku
Stuck in Limbo se video is verfilm deur Paul Ward tydens Jack Parow se Nag Van Die Lang Pette toer in die Benelux lande ... -
Jack Parow ft Dirt Nasty – Fok Fokkity Fok (music video)
As jy kyk na die meeste musiekvideos wat Jack Parow sover die jaar vanaf sy dubbel-album, Nag van die Lang Pette, vrygestel het, (Tema ... -
-
Jack Parow & Valiant Swart – Tema Van Jou Lied (music video)
Fokkit, smaak my dis vandag Nasionale Release-Jou-Nuwe-Music-Video Dag hier in Suid-Afrika. Hiermee dan die nuutste van ons twee gabbas, Jack Parow en Valiant Swart ... -
Warning: Trying to access array offset on value of type bool in /usr/www/users/watkyk/wp-content/themes/gloria/inc/libs/gloria_core.php on line 205 Warning: Trying to access array offset on value of type bool in /usr/www/users/watkyk/wp-content/themes/gloria/inc/libs/gloria_core.php on line 206 Warning: Trying to access array offset on value of type bool in /usr/www/users/watkyk/wp-content/themes/gloria/inc/libs/gloria_core.php on line 207
Jack Parow – Nag Van die Lang Pette
Jack Parow is terug met sy derde vollengte album en dit is gevaarliker as ooit! Die dubbel album, NAG VAN DIE LANG PETTE, kan ... -
-
Help bietjie vir Jack Parow uit en vote.
Click op die pic hieronder of op HIERDIE link en gaan vote samblief vir Jack Parow. Help 'n bra uit. Share dit faktap -
Jack Parow – Spring Moederfokker (nuwe video)
Jack Parow en PHFat het ‘n music video gemaak vir hulle tune “Spring Moederfokker” (vanaf Parow se nuutste album, Eksie Ou). Ryan Kruger het ... -
Dirtyfunk en Jack Parow. Nuwe kinners oppiblok.
Daar is nuwe kinners oppiblok, masekinners – Dirtyfunk Angelo “Elvis” Taylor, Dale “Chief” Johnson and Andre “Triple Threat” Machent is al van 2010 af ... -
Jack Parow – Afrikaans Is Dood
Jack Parow se nuwe track, “Afrikaans Is Dood” van sy nuwe album “Eksie Ou” is fokken witwarm. Gooi hom bietjie ‘n luister: Jack Parow ... -
Jack Parow se nuwe album – Eksie Ou
Jack Parow se nuwe album, Eksie Ou word vroeg in Desember release. Julle kan die hele storie hierso gaan lees. Share dit faktap -
In Short met Jack Parow
‘n Nuwe geselsprogram wat deur tjommies van ons gemaak is. Hulle chat met Jack Parow in hulle eerste episode. Share dit faktap















