Check hom

The Secret – ‘n boek review

In Is Dit Net Ek Of Is Alles Tos? deur griffin3 Eiertjies

Lees gerus hieronder hoe ‘n selfhelp boek jou lewe kan verander, even as jy tjoekie toe gestuur is. Ons boek, “Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?” kan heel moontlik ook as ‘n self-help boek aangewend word. Share dit faktap      

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinThe Secret – ‘n boek review
Check hom

Chopper en griffin praat kak op TV

In Is Dit Net Ek Of Is Alles Tos? deur griffinRek jou bek

Eish. Check hoe griffin en Chopper half-gekletter sit en kak praat met die ouens van Gons, vanaand 18:00 op MK (DStv kanaal 324). Oor ons boek en watse local celebrities heavy tos is. Verder kan jy ons ook in die Vaalweekblad vang more as jy ongelukkig genoeg is om in die Vuildriehoek te bly, of andersins in die Volksblad Vrydag …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinChopper en griffin praat kak op TV
Check hom

Steve, waar is jou asem?

In Is Dit Net Ek Of Is Alles Tos? deur griffin3 Eiertjies

Dag 3 en ons het Steve Hofsaak se boek uitasem gehardloop op Kalahari se top 10 boeke bestsellers lys. Nou is dit nog net Deon Meyer en Jeremy Clarkson. Brons medalje na die derde dag is seker nie te tos nie, of hoe? Share dit faktap      

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinSteve, waar is jou asem?