Check hom

Leeuloop – Impala Bike Rally

In Fokken Zef Videos deur griffin3 Eiertjies

Hierie video het fokol verduideliking nodig. Ek het dit Saterdag by die Impala Bike Rally afgeneem. Daar is nog so paar videos en kiekies van top zef gehalte wat ek later vir julle sal laai saam met ‘n snotstorie of twee. Sorry dit tune trial version oorie video. Die origanl is 90mb groot en ek het dit compress met een …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinLeeuloop – Impala Bike Rally
Check hom

Hierie chick fokken rock …

In Fokken Zef Videos deur griffin3 Eiertjies

Ek weet nie wat dit is nie, maar hierie chick het iets aan haar wat my verskriklik fokken fascinate. Check bietjie hierie music video uit van Juliette Lewis. Ek like veral die deeltjie by 2:13. Hmmmm…. wonder hoekom. Dis seker die zefste wat sy nog ooit gelyk het, maar sy is nog steeds witwarm in haar zef pienk Madonna ripp-off …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinHierie chick fokken rock …
Check hom

Kaapstad Documentary

In Fokken Zef Videos deur griffin9 Eiertjies

Raait, hieso is my Cape Town documentary. Julle sal speck dat dit dieselfde vibe as die Londen ene volg. Ek het actually gemanage om my voice over nog kakker te laat klink, so dit kan net kakker raak van hier af vorentoe. Daar is nog so paar oppad wat ek een of ander tyd hieso sal post. Enjoy. Hierdie post …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinKaapstad Documentary
Check hom

Die fokken leeuloop

In Fokken Zef Videos deur griffin9 Eiertjies

Die tydskrif ‘Insig’ het ‘n interview met ons gedoen vir hulle Oktober issue en blykbaar is ons op die coverpage. Hulle wou weet wat ons dink van Robbie Wessels se ‘Leeuloop’ song wat blykbaar in die Vodacom ad feature. Ek het nie ‘n fokken clue gehad waarvan hulle praat nie. Wie is Robbie Wessels? Ek het dit toe bietjie gaan …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDie fokken leeuloop