Check hom

Clitter – lekker sparkly goeters. Word in die broek gebruik. Die meise se broek

In Fokken Zef Videos deur griffinRek jou bek

Terwyl ons op die topic is van sparkly dinge in broeke sal dit seker gepas wees op julle aan ‘n nuwe produk bekend te stel wat menige ‘n verhouding kan red. Clitter! Dis soos glitter. Baie 80’s baie doeltreffend. Die naam tune klaar waarvoor dit gebruik word. Die advertensie maak alles egter so duidelik soos daglig … Hierdie post is …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinClitter – lekker sparkly goeters. Word in die broek gebruik. Die meise se broek
Check hom

Maak jy jou oë toe as ek soeeeeeen…

In Fokken Zef Videos deur griffin2 Eiertjies

Julle fokken kick ass. Ek’s jammer maar as jy ‘n Nadine “Dankie Liewe Ouma” liedjie kan fokken nail soos die bras dan fokken… respek. Shame, fokol mense het hierdie gelees…Share dit faktap      

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinMaak jy jou oë toe as ek soeeeeeen…
Check hom

What the fuck?

In Fokken Zef Videos deur griffin2 Eiertjies

Okay ons kan weereens nie krediet vat vir die een nie. Dit kom komplimente van STii en ou ek moet sê jy het jouself oortref. What the fuck is going on here?! Waar defok kom al die bikers en krimpies vandaan en wat maak sussie? Ek verstaan nie maar weird genoeg hou ek meer daarvan elke keer as ek daarna …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinWhat the fuck?
Check hom

Impala Rally – hoe die leeuloop ou transform het

In Fokken Zef Videos deur griffin3 Eiertjies

In die vorige video het julle gesien hoe daai zef bra die leeuloop gedoen het. Hieronder is vir julle nog so bietjie meer background events. Ons begin maar met iets liggies, soos chicks wat rofstoei sodat jy geleidelik daai bietjie suur opgooi in jou mond voel sterker deurdruk deur daai gap in jou voorste tanne. Die video sal binnekort opgevolg …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinImpala Rally – hoe die leeuloop ou transform het