Check hom

Talkshow host skeur sy hol vir slagoffers

In Fokken Zef Videos deur griffin2 Eiertjies

Ok, ek het hierdie al voorheen gesien en kan nie onthou wie van julle dit weer vir my ge-mail het nie, maar dis fokken snaaks. As jy nie uitmaak nie – dit gaan basies oor ‘n talkshow host wat met mense praat oor hulle se operasies wat bietjie blaaint getrek het. Gaan roep sommer almal om jou en sit die …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinTalkshow host skeur sy hol vir slagoffers
Check hom

‘n Recap – Dronkgat Leeuloop

In Fokken Zef Videos deur griffin9 Eiertjies

Meeste van julle het hierdie al moonltik gesien, maar ons doen ‘n re-run vir die outjies wat nog nie gesien het nie. Ek het het hierdie dronkgat by die Impala Bike rally afgeneem aan die begin van die jaar. Drank kan partykeer ‘n bliksem wees… Hierdie post is 2 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. Watkykjy staan …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffin‘n Recap – Dronkgat Leeuloop
Check hom

Charlize Theron probeer Ellen Ellen DeGeneres Afrikaans leer

In Fokken Zef Videos deur griffinRek jou bek

Behalwe dat Ellen nul snaaks is en nul mooi is, klink sy ook sommer fokken goor as sy probeer Afreakaans praat. Jirrrrr. Wonder partykeer hoekom Portia De Rossi met haar koekstamp. Siesa! Charlize, aan die ander kant, kan my nog steeds soebat om haar te raps as sy wil. Op en af tot die honde blaf… In hierdie clip gee …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinCharlize Theron probeer Ellen Ellen DeGeneres Afrikaans leer