Check hom

Hoe om jou dronkgat tjommie wakker te maak

In Fokken Zef Videos deur griffinRek jou bek

Het jou gabba te veel fles gevat? Wil hy nie fokof van jou jaart af nie. Maak hom wakker en stuur hom huistoe: Hierdie post is 2 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. Watkykjy staan op 63,202 post views in totaal sedert 1 November, 2019. Share dit faktap      

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinHoe om jou dronkgat tjommie wakker te maak
Check hom

Poker Face, pap en vleis

In Fokken Zef Videos deur griffin26 Eiertjies

Raait, so voor julle fokken trigger happy raak en die kak Afrikaanse Lady Gaga rip-off song genaamd Pap en Vleis vir ons mail – Stop, collaborate and listen: Ek het julle sommer ‘n solid gedoen en vir die stuk kak song ‘n kak video gemaak. Raai wat gaan die hele bliksemse naweek in jou kop speel? Vat hom, vreet hom: …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinPoker Face, pap en vleis
Check hom

Dirk Prinsloo of 'n dronk russian ninja?

In Fokken Zef Videos deur griffinRek jou bek

Dirk Prinsloo het homself moontlik presies soos in die video hieronder verset kortliks voordat hy arresteer is in Belarus (of Belo-Rusland in ‘n Niekie van den Berg stem, as jy wil). Check jy? Hy het so ook nie ‘n hemp aan nie. Al wat hier ontbreek is die perd soos in sy foto aan sondagkoerante. Mind you, het ou Eugene …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDirk Prinsloo of 'n dronk russian ninja?
Check hom

Fokken crazy Japanese gameshow.

In Fokken Zef Videos deur griffinRek jou bek

Dis nou iets wat ek sal voorstel aan almal in Government en dan kan hulle dit sommer op die beleaguered SABC se channels uitsaai. ‘n Tiep van free-for-all waar almal mekaar oor en weer Mike Tysons in die pille gee. Kiaaaa! Hierdie post is 1 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. Watkykjy staan op 63,202 post views …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinFokken crazy Japanese gameshow.