Check hom

Casper de Vries – Omo advertensie

In Fokken Zef Videos deur griffin1 Eiertjies

Nog een van Casper de Vries se classics. Die skoon Angus Buchan weergawe en direk daarna die “Omo was sewe soorte kak uit enige bondel”-version. Hierdie post is 7 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. Watkykjy staan op 37,206 post views in totaal sedert 1 November, 2019. Share dit faktap      

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinCasper de Vries – Omo advertensie
Check hom

Vadertjie Langbeen deur Casper de Vries

In Fokken Zef Videos deur griffin6 Eiertjies

Net om so bietjie gees te vang voor die naweek gaan ons gou movies toe. Vadertjie Langbeen is ‘n stok horing ou fliek met so paar van die bekende ou name. Die acting is afgryslik en mondkotswekkend kak, presies soos dit ook met meeste van vandag se Afrikaanse musiek is. Die storie is ook nie oorspronklik Afrikaans nie (there’s a …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinVadertjie Langbeen deur Casper de Vries
Check hom

Brannas is dikker as water

In Fokken Zef Videos deur griffin6 Eiertjies

Check hierie zef kak uit. Vier marabse wat in die garage sit en huilerig raak oor ‘n knertsie. Ertjies is ‘n man wat like van sy brannas en vertel ‘n baie emosionele storie om ‘n ou knertsie te score terwyl sy flossie hom sit en bewonder. Heavy fokken sad. Dis opgedeel in drie dele en ons het alles hieso vir …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinBrannas is dikker as water
Check hom

Mass: We pray. ‘n Game vir die gullable gelowiges

In Fokken Zef Videos deur griffin9 Eiertjies

As hulle effens slimmer was, sou hulle dit Mass: Wii Pray genoem het, maar dit nou maar daar gelaat. Met hierdie verskriklik kak game kan jy binnekort kerk toe gaan deur net by die huis op jou gat te sit voor die TV. Amper soos Trinity (of whatever die channel se naam is) net beter. Jy kan interact en deelneem …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinMass: We pray. ‘n Game vir die gullable gelowiges